Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stable Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stable Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n uitsig oor dié plaas wat 200 ha groot is in die Voor-Paardeberg-wynstreek. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat 'n wegbreek buite die stad soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek, sonstoele, 'n boma en en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die wingerd. Die plaas het elande en hulle kalwers wei om die kothuise en kom drink af en toe uit die plonspoel. Bedags speel die springbokke in die veld en groter wild soos wildebeeste, sebras en die skaars bontebokke kan ook raakgesien word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134cbd7bdf29b9a72749e47e15c437cea2b915b89cac76cc9a1cc67c34444574bd866e3ab58bd44ca4710d2a9d3480421b63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) Paardeberg Road Denneboom Farm 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.627171129994 18.870254108236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang