Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stable Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Anja K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Die regte Afrika-ervaring. Stable Cottages was die perfekte wegbreek, dit is sentraal geleë aan Addo Elephant National Park. Baie dankie vir julle ongelooflike vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Kos was heerlik. Alles was 'n plesier gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2016

Ongelooflik! Alles was ongelooflik, sal dit verseker aanbeveel. Die personeel is ongelooflik vriendelik, baie netjies - ons gaan verseker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2016

Skoon, vriendelike personeel. Lekker gebly. Baie goeie verblyf! Sien definitief hulle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fernanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2015

Baie ontspannend en rustig gewees. Die diens was puik gewees. Die kamers is baie netjies en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Op die stoep is baie lekker rusbanke waar jy kan sit en ontspan en oral is leesboeke neergesit wat jy kan lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2015

Aangenaam en gerieflik. Dit is baie mooi en die kamers is gerieflik en skoon. Grootste tekortkominge was die gebrek aan pasaanwysings, geen WiFi by die kothuise, kommunikasie oor die aandete spyskaart en prys is nie aan ons voorgehou nie. By navraag was die aandete R255 per persoon wat buitensporig was. Mark was onvas op sy voete tydens die bediening van ons drankies en kos tydens aandete. Die dame wat vir die ontbytbediening verantwoordelik was red egter die hele situasie met haar professionaliteit en aangename persoonlikheid. Ons betaling wat 10 dae voor inklok reeds gemaak is, het nie by die kantoor gewys nie. Beveel Lenmore om die draai aan vir heerlike kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2014

Een aangenaam koloniale omgeving met warme sfeer en stijlvol. Een goed alternatief voor een verblijf op ado park zelf met de mogelijkheid in elephants house te dineren maar ook om de hoek een pizza of hamburger te nemen. Een Afrikaanse sfeer weg van de wereld maar met alle comfort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2014

Lovely area - cottage lay-out does not allow for privacy Rates compared with value meant for foreigners. Directions to Stable Cottages non-existent. Staff however are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Waldo E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2013

Wonderful Fantastic and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTkxNzY5LWIwNzQtNDkxYy1hNzFhLTE0OTY3OWNkNzk1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Addo National Elephant Park Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.507559163365 25.691981613636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang