Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stable Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Stable Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anja K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K

Die regte Afrika-ervaring.

Stable Cottages was die perfekte wegbreek, dit is sentraal geleë aan Addo Elephant National Park. Baie dankie vir julle ongelooflike vriendelike gasvryheid.

Charmaine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense. Kos was heerlik. Alles was 'n plesier gewees.

Hanneke V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Ongelooflik!

Alles was ongelooflik, sal dit verseker aanbeveel. Die personeel is ongelooflik vriendelik, baie netjies - ons gaan verseker weer terug!

Annali E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annali E

Skoon, vriendelike personeel. Lekker gebly.

Baie goeie verblyf! Sien definitief hulle weer.

Fernanda V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernanda V

Baie ontspannend en rustig gewees.

Die diens was puik gewees. Die kamers is baie netjies en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Op die stoep is baie lekker rusbanke waar jy kan sit en ontspan en oral is leesboeke neergesit wat jy kan lees.

Heidi L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi L

Aangenaam en gerieflik.

Dit is baie mooi en die kamers is gerieflik en skoon. Grootste tekortkominge was die gebrek aan pasaanwysings, geen WiFi by die kothuise, kommunikasie oor die aandete spyskaart en prys is nie aan ons voorgehou nie. By navraag was die aandete R255 per persoon wat buitensporig was. Mark was onvas op sy voete tydens die bediening van ons drankies en kos tydens aandete. Die dame wat vir die ontbytbediening verantwoordelik was red egter die hele situasie met haar professionaliteit en aangename persoonlikheid. Ons betaling wat 10 dae voor inklok reeds gemaak is, het nie by die kantoor gewys nie. Beveel Lenmore om die draai aan vir heerlike kos.

Jan V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Een aangenaam koloniale omgeving met warme sfeer en stijlvol.

Een goed alternatief voor een verblijf op ado park zelf met de mogelijkheid in elephants house te dineren maar ook om de hoek een pizza of hamburger te nemen. Een Afrikaanse sfeer weg van de wereld maar met alle comfort.

Aletta S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta S

Lovely area - cottage lay-out does not allow for privacy

Rates compared with value meant for foreigners. Directions to Stable Cottages non-existent. Staff however are very helpful.

Waldo E - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo E

Wonderful

Fantastic and relaxing.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTkxNzY5LWIwNzQtNDkxYy1hNzFhLTE0OTY3OWNkNzk1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Addo National Elephant Park Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.507559163365 25.691981613636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang