Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stableford Top Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stablefordrylaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stableford Top Apartment is 'n helder en lugtige selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat die pragtige omgewing wil verken.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Langsaan is daar 'n sitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeur bied toegang tot 'n klein balkon. Die woonstel is in Stablefordrylaan geleë wat die pad agter Kusweg is en dit is net sowat 400 m vanaf Robberg 5-strand. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Stablefordrylaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stablefordrylaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62deed1627271731dad3a2d3f4746e2317c2d85b5227cd56a396dc8c5228af161ba9582eaac1660ca53a0a4388406b6edce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 Stableford Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -34.0741724 23.3700353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang