Stadium Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Werner S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Werner,
Maat baie dankie vir die hoog aangeskrewe resensie, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Louis en Leana
Nico B - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon geriewe.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Cornémari, Baie dankie vir julle waardevolle resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Louis en Leana
Willem D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir julle waardevolle resensie dit word regtig waardeer. Sien julle graag weer in Februarie., hopelik speel die weer saam om die Jacuzzi te gebruik.
Vriendelike groete
Louis en Leana
Amore V - Sep 2021
Algehele gradering
Stylish with amazing view.
Karla L - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, veilig en gasvryheid van die hoogste gehalte.
Westley R - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker. Elke oomblik geniet!
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Westley
Ons waardeer opreg jou woorde in jou resensie vir ons gateshuis, Stadium Guest House.
Ons hoor graag weer van julle, hopelik binnekort.
Vrienedelike groete
Louis en Leana
Werner L - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, vriendeilike gasheer en baie sentraal, ons is baie tevrede.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Werner
Baie dankie vir jou aanbeveelde resensie van ons gastehuis die Stadium Guest House. Ek en Leana waardeer jou woorde opreg en hoor graag weer van jou.
Dit was plesier om julle te ontmoet het!
Vriendelike groete
Louis en Leana
Jacobus D - Jun 2018
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker om daar te bly. Die ontbyt was heerlik.
Jenni V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf naby Kaapstad en Waterfront.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Jaco
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.
Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Louis en Leana
Ilse F - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Ilse
Baie dankie vir die mooi resensie en woorde! Waardeer dit opreg en sal baie graag weer as gasheer van julle will hoor!
Hoop julle het die geleentheid by die Kaapstad Stadion baie geniet!
Vriendelike groete
Sien daarna uit om weer van jou te hoor!
Groete
Louis en Leana
Solly B - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en baie goed toegeruste kamer.
Stadium Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle resensie Solly, hoop ons sien julle weer in die Kaap.
Hoop julle tyd op Paternoster was genotvol.
Vriendelike groete
Louis Spies
Johann C - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker bederf.
Stadium Guest House se terugvoer
Beste Johann en Fia,
Baie dankie vir die welkome en fantastiese resensie, dis my eerste een op Lekkeslaap en word opreg waardeer! Hoop Leana en ek sien julle weer in die toekoms?
Vriendelike groete,
Louis en Leana Spies
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dysartstraat 13, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang