Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stadium Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Werner S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Vriendelik, lekker, voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Werner, Maat baie dankie vir die hoog aangeskrewe resensie, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Louis en Leana

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Vriendelike ontvangs en skoon geriewe. Baie lekker gebly in skoon, netjiese en baie mooi geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Cornémari, Baie dankie vir julle waardevolle resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Louis en Leana

Willem D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Baie lekker gebly! Vriendelike diens! Kamer was baie mooi en netjies. Baie goed geleë en sal weer kom bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Willem, Baie dankie vir julle waardevolle resensie dit word regtig waardeer. Sien julle graag weer in Februarie., hopelik speel die weer saam om die Jacuzzi te gebruik. Vriendelike groete Louis en Leana

Amore V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Stylish with amazing view. Leana and Louis were so amazing and super helpful. They really made our stay an awesome experience. Our room was super romantic with stunning views of Cape Town and close to everything. We were very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Perfekte ligging, veilig en gasvryheid van die hoogste gehalte. Gastehuis is skoon en netjies, en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Westley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Was baie lekker. Elke oomblik geniet! Baie gawe eienaars en het ons baie goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Westley Ons waardeer opreg jou woorde in jou resensie vir ons gateshuis, Stadium Guest House. Ons hoor graag weer van julle, hopelik binnekort. Vrienedelike groete Louis en Leana

Werner L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Ongelooflike ervaring, vriendeilike gasheer en baie sentraal, ons is baie tevrede. Ons was van die begin af baie goed behandel, Louis het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en te verseker dat alles reg was, dit is baie sentraal geleë, naby Waterfront en Adderley Str. Ons kamer was op die onderste vloer met 'n lekker privaat ingang. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer teuggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Werner Baie dankie vir jou aanbeveelde resensie van ons gastehuis die Stadium Guest House. Ek en Leana waardeer jou woorde opreg en hoor graag weer van jou. Dit was plesier om julle te ontmoet het! Vriendelike groete Louis en Leana

Jacobus D
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Was ongelooflik lekker om daar te bly. Die ontbyt was heerlik. Hulle gaan uit hulle pad uit om hulle gaste goeie diens te gee en gemaklik te laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Uitstekende verblyf naby Kaapstad en Waterfront. Ons gasheer, Louis was uiters bedagsaam en behulpsaam. Die verblyf het alles gehad wat ons benodig en die ligging was perfek - dit is so sentraal ons het nooit die motor gebruik nie - oral gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Jaco Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms. Groete Louis en Leana

Ilse F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Rustig en ontspanne. Die perfekte verblyf wanneer jy 'n geleentheid in die Kaapstad Stadion wil bywoon, want dis letterlik stapafstand daarvandaan. Die uitsig vanaf die balkon is ook lieflik. Maar die beste bate is die gasheer, want behulpsaam, vrygewig en vriendelik is, maar geensins inbreuk maak op die gaste se privaatheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Stadium Guest House
Beste Ilse Baie dankie vir die mooi resensie en woorde! Waardeer dit opreg en sal baie graag weer as gasheer van julle will hoor! Hoop julle het die geleentheid by die Kaapstad Stadion baie geniet! Vriendelike groete Sien daarna uit om weer van jou te hoor! Groete Louis en Leana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysartstraat 13, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjdjOTA0LTE0NzYtNGIxMS1hNDQyLTZhZTcwNzVmNmMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 13 Dysart Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.90896438349 18.407494635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang