Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stafford Place 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en veilig. Baie nice plek, goed geleë, naby strand en winkels. Mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

We loved every second of our stay. The apartment was clean and the views were amazing. Everything you needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was weereens fantasties. Sal beslis elke jaar teruggaan. Pragtige woonstel. Naby aan alles geleë. Netjies, skoon en baie goed toegerus. Ek was al 2 keer daar en sal baie beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

'n Baie lekker eenheid presies soos die foto's. Baie dankie aan Ina vir julle goeie diens. Die plekkie is baie netjiese en was perfek vir ons gesin. Dit was presies soos op die foto's en het alles gehad wat ons benodig het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ina het ook seker gemaak dat ons gelukkig was. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe E
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Gerieflike, sakpas verblyf, goed geleë en flink diens, vriendelike eienaar. Sal enige tyd die oulike plekkie weer besoek, dis skoon en netjies, naby alle besienswaardighede en beslis sakpas. Goed toegerus en baie veilig ook. Die boonste groot stoepie en braaiarea met afdak en pragtige uitsig was beslis 'n groot hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Siele rus, sal verseker weer kom kuier! Super netjies, inkom en bly, voel dadelik welkom! Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

The place was awesome. I really want to go back, the place and the service were top class. The place itself was world-class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Baie aangenaam en goeie waarde vir geld. Ons het die hele atmosfeer geniet. Die huis het al die basiese benodighede, maar wat meer het jy nodig? Dit was rerig baie aangenaam en Ina was so behulpsaam met enige navrae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anushka B
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Baie netjies. Baie mooi uitsig vanaf albei balkonne. Loopafstand na strand en winkel. Goed ingerig. Tweede keer daar bespreek en hopelik gaan ons terug vir 'n derde keer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Rustig met 'n pragtige uitsig. Baie netjiese en groot woonstel. Oond was stukkend met aankoms maar daar is vinnig iemand gestuur om dit te kom regmaak. Gaste moet net eie drinkwater saambring aangesien kraanwater baie sout is. Goeie waarde vir geld en baie mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 77, Stafford Place 8, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD98TKcABwjcD0DoIFj69YbDONnIA5CyWH5Ilgi9bdcrVjuuDZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 77 Marine Drive 8 Stafford Place 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 10:00 -30.831126763106 30.396307327392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang