Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stafford Place 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Stafford Place 8
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frik D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Rustig en veilig.

Baie nice plek, goed geleë, naby strand en winkels. Mooi see-uitsig.

Mariska D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

We loved every second of our stay.

The apartment was clean and the views were amazing. Everything you needed was there.

Eunice V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V

Dit was weereens fantasties. Sal beslis elke jaar teruggaan.

Pragtige woonstel. Naby aan alles geleë. Netjies, skoon en baie goed toegerus. Ek was al 2 keer daar en sal baie beslis weer gaan.

Flip V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

'n Baie lekker eenheid presies soos die foto's.

Baie dankie aan Ina vir julle goeie diens. Die plekkie is baie netjiese en was perfek vir ons gesin. Dit was presies soos op die foto's en het alles gehad wat ons benodig het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ina het ook seker gemaak dat ons gelukkig was. Baie dankie.

Elsabe E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Gerieflike, sakpas verblyf, goed geleë en flink diens, vriendelike eienaar.

Sal enige tyd die oulike plekkie weer besoek, dis skoon en netjies, naby alle besienswaardighede en beslis sakpas. Goed toegerus en baie veilig ook. Die boonste groot stoepie en braaiarea met afdak en pragtige uitsig was beslis 'n groot hoogtepunt.

Mariette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Siele rus, sal verseker weer kom kuier!

Super netjies, inkom en bly, voel dadelik welkom! Sal vir seker weer kom kuier!

Natalie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

The place was awesome.

I really want to go back, the place and the service were top class. The place itself was world-class.

Anja V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Baie aangenaam en goeie waarde vir geld.

Ons het die hele atmosfeer geniet. Die huis het al die basiese benodighede, maar wat meer het jy nodig? Dit was rerig baie aangenaam en Ina was so behulpsaam met enige navrae.

Anushka B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anushka B

Baie netjies.

Baie mooi uitsig vanaf albei balkonne. Loopafstand na strand en winkel. Goed ingerig. Tweede keer daar bespreek en hopelik gaan ons terug vir 'n derde keer.

Jana D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Baie netjiese en groot woonstel. Oond was stukkend met aankoms maar daar is vinnig iemand gestuur om dit te kom regmaak. Gaste moet net eie drinkwater saambring aangesien kraanwater baie sout is. Goeie waarde vir geld en baie mooi see-uitsig.

Mark H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Ons het Stafford Place baie geniet.

Ek sal Stafford Place aanbeveel.

Thea H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Awesome.

Absolutely amazing. Thanks for the best accommodation.

Monica P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Baie lekker woonstel, en mooi see-uitsig. Glad nie ver af strand toe nie.

Die uitsig maak die plek.

Keira M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keira M

Holiday.

Amazing place, great view. Great location. Flat was nice and clean and more room then I expected. Great value for money!

Angelique K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K

Verblyf die moeite werd.

Was baie beïndruk met plek, en sal definitief weer gebruik van plek maak.

Elizabeth M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Waarde vir geld en baie goed geleë.

Stafford Place is goed geleë, naby baie eetplekke, loopafstand van die stand af. Die woonstel self is baie ruim en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see van altwee die stoepe en die hoofleefareasl

Marijke B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

Baie lekker en gemaklike plek vir 'n gesin.

Sal definitief weer kom vir vakansie.

Sarie Stevens S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie Stevens S

Wonderlik.

Baie behulpsaam met bespreking. Goeie prys. Warm, vriendelike, verwelkomende diens van die eienaar. Baie netjiese plekkie met mooi uitsig. Veilige, rustige kompleks. Gerieflik ingerig, al wat jy moet saambring is jou vakansiegees!

Ilze V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Lekker!

Ons het dit baie geniet. Is beslis van plan om terug te gaan! Kon walvisse en dolfyne maklik sien baljaar voor ons en was lekker loopafstand van die strand af!

Moonyeen H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moonyeen H

Beste vakansieverblyf ooit.

Baie dankie vir die mooi plekkie. Als was baie mooi skoon en goeie toestand. Ek sal dit vir enige iemand voorstel.

Wilma V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Fantastiese eenheid en ongelooflike waarde vir geld - ideaal vir 'n gesin.

Ons sal die eenheid beslis vir almal aanbeveel. Die kompleks is baie netjies met veilig parkering. Die eenheid is ruim, baie netjies, mooi afgerond en het als in wat mens nodig het. Ons het die tyd verskriklik geniet en sal baie graag in die toekoms weer die eenheid huur.

Charl M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Wonderful location with sea view.

I will recommend the unit for a relaxed break from the crazy world. You can hear the sea breaks on the rocks which helps you have wonderful rest. The sea is close by and there is a great ice cream place on the beach. Also recommend the coffee place just around the corner. The location is great. I will definitely be back, I'm planning at least to go there again within this year. Great place and I would recommend it to all!

Peter O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O

Awesome gewees.

Hulle kan waaiers insit. Ook die matrasse is gaar.

Stafford Place 8 se terugvoer

Baie dankie, ons gaan binnekort die plek oordoen en ook lugversorging insit.

Stafford Place 8
Daneil V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneil V

Lekker.

Die plek is baie lekker naby die strand en is lekker ruim. Ek beveel net die volgende aan: Waaiers in elke vertrek - dit was vrek warm en ons het na die eerste nag 'n waaier gaan koop; die beddens is nie goeie kwalitiet nie en na nag 4 kon ons omtrent nie loop nie en ons albei is fikse mense. Verder is dit 'n baie lekker rustige kompleks, ons het baie lekker vakansie gehou. Dankie aan Ina. Julle sien ons definitief in 2019 weer.

Theunis V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V

Baie goeie waarde vir geld.

Woonstel is perfek ingerig vir 4 mense met twee pragtige slaapkamers. Twee stoepe op beide vlakke met mooi see-aansig. Vol badkamer met stort en bad. 500 m se stap tot op die strand. Gasvrou Ina is altyd beskikbaar gewees en altyd bereid om te help waar sy kon. Sal definitief weer besoek!

Stafford Place 8 se terugvoer

Baie dankie.ons is bly julle het dit geniet.Julle kan ons gerus weer besoek.

Stafford Place 8
Cindy S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Die verblyf was puik en naby aan alles geleë.

Ons verblyf was puik ons het baie lekker gebly. Ons het tuis gevoel en die plekkie is naby aan alles en het 'n baie mooi see-uitsig.

Stafford Place 8 se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Stafford Place 8
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 77, Stafford Place 8, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD98TKcABwjcD0DoIFj69YbDONnIA5CyWH5Ilgi9bdcrVjuuDZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 77 Marine Drive 8 Stafford Place 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 10:00 -30.831126763106 30.396307327392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang