Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stagger Inn Guest Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zoli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Stagger Inn Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nic L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Pragtige natuurskoon. Gasvrye hosts, off the beaten track.

Ontbyt, aandete en drankies was uitstekend en goeie waarde vir geld. Zoli en span was ongelooflik gasvry. Kamers en beddens was die skoonste wat ons nog gesien het. Die grondpad na die plaas is lank en moontlik nie geskik vir sedan motors nie.

Christina K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K

A hidden gem off the beaten track.

We had a lovely one-night stay at Stagger Inn Guest Lodge and will definitely be back for longer to fully appreciate its tranquility and immerse ourselves in nature. Even though we arrived in the late evening, Zoliswa, Luanda, and the other staff pulled out all the stops to ensure we were comfortable and had enough wood and bedding. We reached our unit with minimal fuss (the GPS tends to give incorrect directions for the long stretch of dirt road, so be sure to phone ahead to avoid making a wrong turn). We were very happy with the location, communication, facilities, and level of comfort offered. A very pretty little treasure that's a real find and pet-friendly to boot!

Stagger Inn Guest Lodge se terugvoer

Thank you, Christina.
We are humbled. This is so encouraging and we look forward to your next stay.
Stagger Inn will always be a Home away from Home.
Thank you for pointing out the issue with the GPS. We are now attending to it.
Thank you once more.
From Zoliswa & Stagger Inn Team
@CARNARVON ESTATE

Stagger Inn Guest Lodge
David H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Further from the main road than expected, and road condition is poor.

Magnificent setting. We used it as an overnight stop, so the road condition and distance from the main road were inconvenient. If it was our destination then this would not have been an issue. The hosts were friendly and accommodating. Again, pet friendly.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Debbie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie A

Signage needs to be in place.

Signage to the property should be improved, not easy to find once off the tar road. You require a 4 x 4 vehicle, which was not mentioned at the time of booking. Maybe this only applies when it rains!

Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen V

Mooi natuurskoon.

Dis 'n baie mooi plek om te bly. As gevolg van die droogte het ons egter geen water gehad nie. Dit was 'n bietjie 'n gesukkel om die toilette te spoel en die skottelgoed skoon te kry. Iets wat bietjie ontstellend was, was die groot mannetjiesbobbejaan wat by die ingang gelê het (hy was geskiet). Dit was nie 'n mooi gesig nie. Die pad na die woonstelle toe was ook baie sleg, ons het gesukkel met ons sedanvoertuig. Daar was geen selfoonopvangs nie.

A.e V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
A.e V

Baie vriendelike eienaars.

Het baie lekker gebly, en die diens was regtig wonderlik gewees. Hulle het vir ons in die aand kos gemaak, wat baie lekker was, en baie moeite was daarin gesit.

Amanda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda G

Alhoewel baie skoon, sal dit glad nie aanbeveel nie.

Pad na die gastehuis baie sleg, GPS nie korrek nie. Geen telefoon kommunikasie, niemand by ontvangs. Onbewus van bespreking. Plek is verwaarloos, fotos glad nie dieselfde as werklikheid.

Chantelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige plek, baie skoon en netjies. Besonderse diens.

Alhoewel die paaie verspoel het, het die werkers uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Die verblyf was baie skoon en netjies. Nie eers loadshedding kon die goeie diens keer. Hulle het selfs 'n fles warm water reggehad die oggend vir koffie.

Peter D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Excellent.

The service is outstanding as are the staff. Zoli is an outstanding example of customer service and sets a very high expectation for her staff which both Sylvia and Monica easily meet. A very enjoyable experience.

Quinzelle K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinzelle K

Was heerlik en baie rustig maar was nie voorbereid op die grondpad nie.

Sal nice wees as 'n mens voor die tyd gewaarsku word dat jy eintlik 'n 4x4 nodig het om daar uit te kom. Ons het 'n nuwe kar en was nie baie gelukkig om op so 'n vieslike grondpad te ry nie. Sal lekker wees om voorbereid te wees en dan te besluit of jy daar wil ry of nie.

Anja A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Great stay with wonderful hosts.

My dog and I were given such a warm and friendly welcome by my hosts. Perfect stopover location with clean and spacious pet-friendly rooms, with WiFi and DStv, in an old farm lodge in a beautiful garden setting, with great walks, surrounded by a working farm, dams, rivers and sweeping mountain views. The dinner buffet and free breakfast were delicious, filling and such a bonus. Will definitely stop here again on that long road. Very safe for single female travellers.

Stagger Inn Guest Lodge se terugvoer

Hi Anja, we are very greatful to learn that you will still come and stop by here. It is a pleasure for us to host such warm guests. We are looking forward to your next stay. Thank you for giving us such a wonderful rating.

Stagger Inn Guest Lodge
Tabita W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tabita W

Ongelooflike omgewing, geriewe onderstandaard.

Kombuis is nie toegerus vir 4 persone nie. Geen glase, slegs 2 papbakkies. Slegs 2 gerieflike sitplekke na lang reis. Deure maak nie toe nie. Kombuislaai is afgebreek. Koue water loop bitter stadig in die bad in. Huisie kort beslis afronding om dit waarde vir geld te maak. Omgewing is lieflik en stil.

Yolandi H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

Excellent service and beautiful surroundings

Thanks very much Zoliswa and team for excellent service. It was such a pleasure to spend the night on the farm between the mountains. It’s such a beautiful place and we really enjoyed the peace and quiet.

Stagger Inn Guest Lodge se terugvoer

Hi Yolandi
It is a pleasure. You are welcome. And we are humbled by your rating. Hope we will see you again thanks once more
Zoliswa

Stagger Inn Guest Lodge
Rupert G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert G

Sal terug gaan om ook te gaan jag daar

Baie lekker gewees en sal weer gebruik. Enigste voorstel is dalk, die GPS het ons laat regs draai waar ons nie moes nie. Daar kan dalk n pyl bordjie wees vir "reguit aan". En toe ons later MOET regs draai het ons daardie bord ge-interpreteer as eers reguit aan en dan later regs.

Stagger Inn Guest Lodge se terugvoer

Good day Rupert and the family,
The Stagger Inn family will always give of its best to provide top quality in all that it does. We will always listen to you. Thank you, Zoliswa,

Stagger Inn Guest Lodge
Gert C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Baie lekker gebly en gawe mense en hulle laat jou tuis voel.

Heerlike agtermiddag en aand deurgebring met die wind wat deur die bloekombome waai en gesels. Heerlike braai gehad en dit was baie rustig.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxJ7LGpH1UTnjXTIugAlZ5CHH3fBlGlCh74HDMeaNIOXQEimIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off 344 Carnarvon Estate 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.58555 26.739033333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang