Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Stampgat 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppiesee Stampgat 1 is 'n selfsorgvakansiewoonstel oorkant die strand in Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie eenheid is 'n perfekte keuse vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n kusdorpie.

Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer lei na die buitekant, waar gaste buitesitplek en 'n ingeboude braai kan geniet.

Gaste het toegang tot WiFi en gemeenskaplike wassery- en motorhuisspasie op die perseel. Hierdie verblyf is naby die strand sowel as naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan verwag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach-weg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb357bb82b1e75e298df86075a1c65675363e882c6394abe9102a73fe9b326c773a6c0796dd46565323483bfc83e790708451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054940111285 22.389196612268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang