Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stamvrug 9B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Stamvrug 9B
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stefan E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E

Puik.

Heerlik gebly. Downs was puik.

Sandra N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Gasvrou Martie is 'n juweel met haar gasvryheid en gulde vrygewigheid om te help.

Uitsonderlike gasvryheid, gesellig, netjies, ruim, perfek geleë naby MediClinic-hospitaal en winkelsentrums. Lieflike private braai-area, baie veilig.

Karin C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Baie rustig gebly.

Moes naby die hospitaal wees en dit was regtig 'n aangename verblyf.

Zarius V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarius V

Dit is die perfekte plek om 'n goeie en veilige nagrus te geniet. Sentraal geleë!

Die verblyf by Stamvrug 9B was baie aangenaam en goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Stamvrug 9B se terugvoer

Dankie Zarius en gesin, dit was baie aangenaam om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.

Stamvrug 9B
Rudi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Moeite werf.

Die plek is baie mooi en sentraal geleë.

Quintin C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C

Skoon, netjies, vriendelike diens.

Ons het rerig baie lekker gebly, sal definitief weer hier bly. Tannie gaan uit haar pad om jou gemaklik en tuis te laat voel. Daar is absoluut alles daar wat jy nodig het, en meer. Puik diens ontvang. Baie dankie, Tannie.

Thinus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Goeie bekostigbare verblyf vir oornag.

Ons het definitief baie lekker gebly.

Jaco B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

N/A.

Was baie lekker gewees.

Jacobus D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Was aangenaam en vriendelike ontvangs.

Nee glad nie, alles was beskikbaar en skoon.

Riana J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana J

Vinnige oorslaap.

Dankie vir die gasvryheid. Kon darem 'n koffie drink vroegoggend voor ons gery het. Weet nie of WiFi beskikbaar is nie, want dis nie aangebied nie. Plek kort aandag.

Renier V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V

Gerieflik en gemaklik.

Was lieflik, plek is baie ruim en goed toegerus. Diens was uitstekend.

Maryna V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Lekker.

Baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik.

Stamvrug 9B se terugvoer

Dankie, dit was baie aangenaam om julle te huisves en hoop dat julle weer van ons gebruik sal maak.

Stamvrug 9B
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c109beaeac8bf52cfacbc3772f2b6067b4d94d2d858950d3841ba0e78bc22c9a0a04e5c60512d23317fcb49e9e1e12c9a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 9B Stamvrug Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.479927883057 30.956469766206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang