Stamvrug 9B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan E - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
Sandra N - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvrou Martie is 'n juweel met haar gasvryheid en gulde vrygewigheid om te help.
Karin C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig gebly.
Zarius V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit is die perfekte plek om 'n goeie en veilige nagrus te geniet. Sentraal geleë!
Stamvrug 9B se terugvoer
Dankie Zarius en gesin, dit was baie aangenaam om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.
Rudi V - Jun 2024
Algehele gradering
Moeite werf.
Quintin C - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike diens.
Thinus V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie bekostigbare verblyf vir oornag.
Jaco B - Jan 2024
Algehele gradering
N/A.
Jacobus D - Mei 2024
Algehele gradering
Was aangenaam en vriendelike ontvangs.
Riana J - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Renier V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Maryna V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Stamvrug 9B se terugvoer
Dankie, dit was baie aangenaam om julle te huisves en hoop dat julle weer van ons gebruik sal maak.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang