Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stamvrug 9B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stamvrug 9B is 'n knus woonstel met 'n aparte ingang en bied gerieflike selfsorgverblyf in West Acres. Die woonstel is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit bied slaapplek aan 5 gaste indien 'n ekstra enkelbed en 'n dubbelslaapbank benut word.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die woonstel 'n privaat stoep met 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Stefan E
Gesin met tieners
5.0
Puik. Heerlik gebly. Downs was puik.
Aug 2024
Sandra N
5.0
Gasvrou Martie is 'n juweel met haar gasvryheid en gulde vrygewigheid om te help. Uitsonderlike gasvryheid, gesellig, netjies, ruim, perfek geleë naby...
Sien meer
Jul 2024
Karin C
5.0
Baie rustig gebly. Moes naby die hospitaal wees en dit was regtig 'n aangename verblyf.
Jul 2024
Zarius V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die perfekte plek om 'n goeie en veilige nagrus te geniet. Sentraal geleë! Die verblyf by Stamvrug 9B was baie aangenaam en goed toegerus met a...
Sien meer
Jun 2024
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werf. Die plek is baie mooi en sentraal geleë.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Stamvrug 9B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c109beaeac8bf52cfacbc3772f2b6067b4d94d2d858950d3841ba0e78bc22c9a0a04e5c60512d23317fcb49e9e1e12c9a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 9B Stamvrug Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.479927883057 30.956469766206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang