Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sandra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely to be on the main street. Close to everything. Lovely room, tucked away and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful garden, cosy rooms with easy access to restaurants and shopping. Great location on the main road of Stanford and an easy walk to all the shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Stanford Hotel
Thank you so, so much. I have shared your review with all my staff as well, who truly appreciate your kind words. We do hope that you will return to Stanford again soon. Thank you once again. With kind regards Penny

Cillié V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Skoon, gemaklik en vriendelik ontvang. Ons was die enigste gaste, maar ek dink dit sal selfs lekkerder wees as daar nog asems is. Die hotel is stylvol en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene V
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Wonderlike dorpie en 'n goed voel' plekkie! Die Stanford Hotel is puik geleë in 'n pragtige dorpie in die Overberg! Vriendelike mense en wonderlike atmosfeer! Die Stanford Hotel is aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lekker, maklik en gerieflik. Baie nice en veilig. Goeie diens en het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Stanford Hotel
Thank you so much for this wonderful review. We have shared it with all our staff members who are always so grateful, as we are, to know that we are providing our guests with the service they expect. Thank you so very much. Penny vd Berg. Owner

Magdaleen K
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Fantastiese bed en beddegoed met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Penny
Stanford Hotel
Thank you so much for your lovely review. A comfortable bed is the one thing our guests will always remember as it will guarantee a good night's sleep. We are so happy that we ticked this all-important box for you and do hope that you will return again very soon. Best wishes, Penny vd Berg. Owner.

Frik M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Baie duur. Geen waarde vir geld. Geen TV, geen ontbyt, handdoeke voel soos skuurpapier, geen lugverkoeling, net 'n waaier. Prys van R1600 of selfs die goedkoper kamers teen R1450 is belaglik vir dit wat jy kry. Kon in Hermanus vir billiker gewoon het met beter geriewe. Was die enigste gaste en dis omdat hulle te duur is. Baie teleurgesteld. Mors van geld.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Penny
Stanford Hotel
A detailed description of our rooms states quite clearly that there are no TV's in the rooms, only in the guest lounge. Also quite clearly we have no air-conditioned rooms in our small 100 year old village hotel. You booked a two bed family unit sleeping three instead of a double room for two. Breakfast is an optional extra, also clearly stated. There were three other units booked that evening. You were not the only guests in the hotel.

Molly Witlox T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Nie waarde vir geld nie. Die huis is baie gesellig en bekoorlik aan die binnekant. Die webwerf het egter 'n foto van 'n ander huisie wat sjarmant en outentiek lyk en 'n mooi sypaadjie het. Die foto's van hierdie kothuis is slegs van binne af. Ons het dit so verstaan met die aankoms, want die buitekant van die huis is 'n bietjie armoedig en het geen stoep nie. Ons het dus 'n bietjie verneuk gevoel. Daar blyk ook geen braai te wees nie, wat op die webwerf genoem is. Gelukkig was die persoon wat ons ontvang het, vriendelik genoeg om sy Weber vir ons te leen. Oor die algemeen 'n lekker plek, maar vir hierdie geld het ons 'n bietjie meer verwag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Britta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Mini holiday. We didn't like the wall to wall carpet. Didn't feel completely safe. The veranda is nice. Could do with a bit of extra styling. But overall not a bad stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Penny
Stanford Hotel
Thank you for taking the trouble to review Bambi Cottage. Every criticism is of benefit to our business and we appreciate all feedback. With kind regards, Penny, owner.

Daniel R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Die Stanford Hotel het al ons verwagtinge oortref! Ons het 'n heerlike verblyf in Stanford Hotel gehad. Die kamers is uitsonderlik stylvol en histories ingerig. As 'n bonus is daar 'n ongelooflike interessante privaat museum deel van die hotel. Die fokus is op persoonlike diens en gasvryheid. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Sal definitief weer daar wil oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Stanford Hotel
Dit was n vooreg gewees om gaste te ontmoet wat die Stanford Hotel so waardeer het! Dit is vir my baie belangrik dat ons nooit ons erfenis en geskiedenis veloor in die klein dorpies en hulle hotelle. Baie dankie vir u ondersteuning en ons sien daarna uit om vir julle weer te verwelkom by die Stanford Hotel. Vriendelike groete, Penny

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e1c5b7ed12d07a381047d29cb8ce6ab26e53bb5db0c1a5e1b75fbc4eb43f7e01ae97b2443d2b00582a76ce647ec0a3b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 18 Queen Victoria Street Stanford 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.438933429828 19.455020447291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang