Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Stanford Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cillié V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Skoon, gemaklik en vriendelik ontvang.

Ons was die enigste gaste, maar ek dink dit sal selfs lekkerder wees as daar nog asems is. Die hotel is stylvol en baie netjies.

Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker, maklik en gerieflik.

Baie nice en veilig. Goeie diens en het baie welkom gevoel.

Stanford Hotel se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. We have shared it with all our staff members who are always so grateful, as we are, to know that we are providing our guests with the service they expect. Thank you so very much. Penny vd Berg. Owner

Stanford Hotel
Magdaleen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen K

Fantastiese bed en beddegoed met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons gaan.

Stanford Hotel se terugvoer

Thank you so much for your lovely review.
A comfortable bed is the one thing our guests will always remember as it will guarantee a good night's sleep. We are so happy that we ticked this all-important box for you and do hope that you will return again very soon.
Best wishes,
Penny vd Berg.
Owner.

Stanford Hotel
Frik M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frik M

Baie duur. Geen waarde vir geld.

Geen TV, geen ontbyt, handdoeke voel soos skuurpapier, geen lugverkoeling, net 'n waaier. Prys van R1600 of selfs die goedkoper kamers teen R1450 is belaglik vir dit wat jy kry. Kon in Hermanus vir billiker gewoon het met beter geriewe. Was die enigste gaste en dis omdat hulle te duur is. Baie teleurgesteld. Mors van geld.

Stanford Hotel se terugvoer

A detailed description of our rooms states quite clearly that there are no TV's in the rooms, only in the guest lounge. Also quite clearly we have no air-conditioned rooms in our small 100 year old village hotel. You booked a two bed family unit sleeping three instead of a double room for two. Breakfast is an optional extra, also clearly stated. There were three other units booked that evening. You were not the only guests in the hotel.

Stanford Hotel
Molly Witlox T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Molly Witlox T

Nie waarde vir geld nie.

Die huis is baie gesellig en bekoorlik aan die binnekant. Die webwerf het egter 'n foto van 'n ander huisie wat sjarmant en outentiek lyk en 'n mooi sypaadjie het. Die foto's van hierdie kothuis is slegs van binne af. Ons het dit so verstaan met die aankoms, want die buitekant van die huis is 'n bietjie armoedig en het geen stoep nie. Ons het dus 'n bietjie verneuk gevoel. Daar blyk ook geen braai te wees nie, wat op die webwerf genoem is. Gelukkig was die persoon wat ons ontvang het, vriendelik genoeg om sy Weber vir ons te leen. Oor die algemeen 'n lekker plek, maar vir hierdie geld het ons 'n bietjie meer verwag.

Britta D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Britta D

Mini holiday.

We didn't like the wall to wall carpet. Didn't feel completely safe. The veranda is nice. Could do with a bit of extra styling. But overall not a bad stay.

Stanford Hotel se terugvoer

Thank you for taking the trouble to review Bambi Cottage. Every criticism is of benefit to our business and we appreciate all feedback. With kind regards, Penny, owner.

Stanford Hotel
Daniel R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Die Stanford Hotel het al ons verwagtinge oortref!

Ons het 'n heerlike verblyf in Stanford Hotel gehad. Die kamers is uitsonderlik stylvol en histories ingerig. As 'n bonus is daar 'n ongelooflike interessante privaat museum deel van die hotel. Die fokus is op persoonlike diens en gasvryheid. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Sal definitief weer daar wil oornag!

Stanford Hotel se terugvoer

Dit was n vooreg gewees om gaste te ontmoet wat die Stanford Hotel so waardeer het! Dit is vir my baie belangrik dat ons nooit ons erfenis en geskiedenis veloor in die klein dorpies en hulle hotelle.

Baie dankie vir u ondersteuning en ons sien daarna uit om vir julle weer te verwelkom by die Stanford Hotel.

Vriendelike groete,

Penny

Stanford Hotel
Lida G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida G

Probleemvrye ondervinding met vriendelike personeel.

Lieflike, ruim kamers met kwaliteit linne. Veilige parkering wat 'n groot pluspunt is!

Stanford Hotel se terugvoer

Baie dankie Lida. Kom gou weer terug asseblief.

Stanford Hotel
Riana B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Rustig.

Baie vriendelike diens. Mooi dorpie, gawe mense.

Leslie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie R

Thoroughly enjoyable!

Comfortable, friendly and thoroughly enjoyable, whatever we needed we got!

Stanford Hotel se terugvoer

We so enjoyed hosting your lovely family and hope that we will see you again soon. Thank you for the great review.

Stanford Hotel
Con J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Con J

Lekker.

Heerlik, rustig en ontspanne.

Stanford Hotel se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope that you will visit us again soon.

Stanford Hotel
Natalie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Dit was wonderlik om saam met vreemde mense te kuier en te voel soos vriende!

Ek kan net positiewe gedagtes meedeel. My verblyf was rustig en mooi. Ek het baie veilig gevoel en het dit waardeer dat ek ook my motor op die erf kon parkeer agter 'n geslote hek. Die mense in Stanford is baie vriendelik en alhoewel ek 'n vreemdeling was het ek nie gevoel soos een nie. Ek sal definitief weer in Stanford bly en hierdie keer langer!

Philrina V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philrina V

Netjiese plek en rustige atmosfeer.

Die eienaar en personeel was werklik vriendelik en hulpvaardig. Die linne is uitstekend en alles is baie netjies en skoon. Goeie waarde vir jou geld.

Stanford Hotel se terugvoer

Baie dankie Philrina. It was lovely having you and your family stay with us. Kom gou weer terug.
Vriendelike groete,
Penny and the Stanford Hotel team.

Stanford Hotel
Dries C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C

Ons aankoms, verblyf en vertrek was tipies soos ons dit verwag het.

Baie lekker geslaap en die kompleks baie geniet.

Esther F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esther F

Veilige en rustige omgewing!

Baie lekker verblyf in 'n pragtige dorpie. Veilig en baie aangenaam!

Melani S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Fantasties.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit was 'n skoon en ruim eenheid. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik. Sal verseker weer daar wil bly.

Stanford Hotel se terugvoer

Hartlike dank. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Penny en span.

Stanford Hotel
Andrea M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea M

Baie gerieflik en netjies.

Diens is uit die boonste rakke. Heerlike muffins en koffie in die oggend. Luukse vere-duvet. Geen stort in badkamer, maar wel 'n bad. Pragtige rustige plek.

Stanford Hotel se terugvoer

Ons is so bly dat julle so lekker gekuier het. Julle het in die oudste kamer geslaap. Hy sal binnekort opgegradeer word met 'n stort. Ons hoop julle kom weer kuier.

Stanford Hotel
Carin W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin W

Dit het gevoel asof ek by my ouma se huis kuier.

Jenny was baie behulpsaam en gasvry. Niks was te veel moeite nie. David het ons veel omtrent die omgewing en voëllewe vertel tydens ons vroeë oggend riviervaart waarvoor Jenny vir ons 'n heerlike ontbyt ingepak het. Die kamers is skoon en gerieflik en mooi met ou meubels gemeubileer.

Stanford Hotel se terugvoer

Baie dankie Carin, ons is baie bly om julle te ontmoet en hoop om julle gou weer te sien.

Stanford Hotel
Leo C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leo C

Die kamer is smaakvol en pragtig en die badkamer skoon en ruim.

Niks skiet tekort nie en die koffie in die kamer lekker. Die enigste kritiek is dat dit bietjie "onpersoonlik" gevoel het, ons kon nie personeel kry om die sleutel by te los nie.

Elzabe B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe B

Nie aan te beveel nie.

Die WiFi bestaan nie, hulle adverteer dit bloot as 'n reklame-foefie. Die ketel werk nie. Die warm water het nie gewerk totdat ons daaroor gekla het nie. Daar is net 'n outydse boks-TV sonder kanale met net 'n DVD-speler met 'n paar DVD's. Die beddegoed was goed maar die prys vir 2 mense was te veel buite seisoen vir dit wat ons gekry het.

Stanford Hotel se terugvoer

The Wi-Fi requires a password which we give to our guests when they ask. The kettle clicked-off just prior to boiling. We returned it to the supplier and it was replaced. A mains water pipe burst in the village as we were checking this guest in. When he came into reception to advise me that there was no hot water coming out of the tap, I checked and found that the water had stopped completely. In his presence, I telephoned the municipality on speaker phone so he heard every word. They advised me that the pipe had just burst and that they were about to send out an sms advising the community. They said it would take an hour to fix. It is a little unfair to hold our establishment responsible for a broken mains pipe in the village. There is no TV advertised in this room. It is a family room and the TV and DVD player was installed for the children. The unit booked was a family unit meant for 4 people not 2. A booking for another room for 2 people would have been a cheaper option.

Stanford Hotel
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e1c5b7ed12d07a381047d29cb8ce6ab26e53bb5db0c1a5e1b75fbc4eb43f7e01ae97b2443d2b00582a76ce647ec0a3b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Queen Victoria Street Stanford 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.438933429828 19.455020447291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang