Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Hotel

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanford Hotel is in 1920 gebou en is in die hartjie van Stanford Village geleë. Dit is die oudste bestaande besigheid in Stanford en is 'n uitstekende opsie vir oornagverblyf vir paartjies, alleenreisigers en sakereisigers.

Dié hotel bied die keuse van vier en suite-gastekamers met slaapplek vir 2, 'n gesinsuite met slaapplek vir 4 en 3 selfsorgkothuise wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Die gastekamers en kothuise is óf gemeubileer met dubbelbeddens, koningingrootte-beddens óf 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie eenhede het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei.

Die gastekamers en gesinsuite sluit tee- en koffiemaakgeriewe in en gaste het volle toegang tot 'n gedeelde sitkamer wat 'n TV met DStv het asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Die selfsorgkothuise het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond. Toegang tot gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Die hotel se klassieke eetkamer het sitplek vir 40 mense en is ingerig met antieke tafels en stoele. Gaste geniet die eksklusiewe gebruik van die pragtige wilger-skadu binnehof en veilige parkeerplek. Daar is 'n museum op die perseel en 'n vintage bruidsgeskenkwinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Stanford Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e1c5b7ed12d07a381047d29cb8ce6ab26e53bb5db0c1a5e1b75fbc4eb43f7e01ae97b2443d2b00582a76ce647ec0a3b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Queen Victoria Street Stanford 7219 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.438933429828 19.455020447291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang