Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford River House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Catherine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige wegbreek met die mooiste uitsig. Stanford huis is 'n kleinstukkie hemel op aarde! Die huis is pragtig met die mooiste leefvertrek en kuierstoep. Mens kan oral heen stap - dit is so lekker veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Stanford River House
Dear Catherine Thank you for such a lovely review of Stanford River House. We are glad you enjoyed your stay and the lovely town of Stanford. Look forward to having you again soon. Rob & Sue

Marietjie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Pragtige huis met 'n heerlike stoep. Die huis is smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus. Dit 'n heerlike stoel met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf
4.0
Jun 2022

It was a pleasant, quiet location close to the river. The owners were contactable, took us a while to find the house as there was no name on the gates which were a bit overgrown with trees and shrubs. The amenities were as described and there were ample kitchen utensils. We needed to get away to recharge in the quiet countryside and we did just that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Robert
Stanford River House
We are glad you enjoyed your stay at the Stanford Riverhouse, and enjoyed what the quaint town of Stanford has to offer. Thank you for leaving the house neat and tidy on your departure. It is a pity to have vehicle drive over lawn area as it damages our underground irrigation system and tyres pull up the lawn in these wet conditions. The parking area is clearly marked and house address and directions are in guest guide which is sent to all guests well before they arrive.

Minette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rusplek vir die siel. Ons was 'n klein groepie vriende met 'n baba en 'n peuter en het die naweek vreeslik geniet! Ek het vooraf gesien dat daar nie 'n bad is nie, en het n badjie vir my baba saamgeneem. Die huis, varal die kombuis, is baie lekker ingerig. Dit voel soos 'n huis, weg van die huis. Sal definitief weer wil gaan, volgende keer, net langer as 'n naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia Louvaine G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2021

Heerlike rustige naweek weg van die stad en in die natuur met baie lekker geriewe. Baie mooi en praktiese huis in Stanford by die Kleinrivier. Wonderlike geriewe met baie ruimte vir jou en jou familie. Baie lekker groot kombuis en sitkamer area. Mooi veilige tuin vir jou honde om te speel. Binne loopafstand vanaf die dorp en baie oulike restaurante. Baie gerieflike beddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Ideale ligging 'n klipgooi van die rivier af. Het die verwelkomende The River House geniet. Die groot kaggel was 'n toppunt. Lieflike, sonnige stoep met braaigeriewe wat oor die goed onderhoude tuin uitkyk. Naby die hoofstraat om dorp toe te stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Stanford River House
We are pleased you enjoyed your stay at The Riverhouse. And enjoyed the wandelpad and the village of Stanford. The indoor fireplace is one our favourites too. We hope to see you again soon. Rob and Sue

Lelanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2019

Gemaklike verblyf met mooi uitsig. Heerlike verblyf met groot, oop kuier-area. Kaggel maak dit baie aangename winterwegbreek. Goed geleë. Sal weer saam met die hele familie daarheen gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Stanford River House
We are so pleased you enjoyed your stay. Thank you for leaving the house so neat and tidy. We look forward to seeing you again. Regards Rob & Sue

Ruthild S
Kort verblyf
4.6
Okt 2018

We had a very nice welcome to a marvelous house with a very nice view. Stephanie gave us a very nice welcome to the house. We had a wonderful time there enjoying the nice view on the River and the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2018

Gemaklik. Die 2de badkamer was net 'n probleem weens stortwater wat opgehoop het, maar het die gasvrou ingelig. Die gastebadkamer kort 'n hakkie vir die handdoek. Kort komberse vir winter aande. 'n TV kan aanwins wees alhoewel heerlike kaggel het. Verder het ons lekker gebly, sal weer daar bly as bogenoemde aandag gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 1, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29fdfe47c1ea56ce594947d60d27c8e966431f0c48f5817ca796957fc980dabbbe14ab10804d96ab2cf59e69cbcb3a39fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Caledon Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -34.437300781375 19.454181814433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang