Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Valley Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Henno V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Die rustigheid vanself. Die Stanford Valley Country Lodge is 'n heerlike ervaring. Die eenhede is met sorg versier en goed toegerus. Die omgewing is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuku V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Wonderful peacefulstay in beautiful surroundings! We really liked Stanford Guest Farm and the service was excellent. The restaurant is top class and the views great! The rooms are large and comfortable. Swimming in the dam was exhilarating. I did find it a bit pricey in comparison to the other comparative places we stayed in on this holiday but we shall certainly return one day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marelize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2018

Baie goeie restaurant, maar verblyf is glad nie waarde van geld nie. Baie goeie restaurant, maar die verblyf is glad nie die geld se waarde nie. Ook nie baie om te doen nie, behalwe om te gaan stap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2018

Is nie waarde vir geld nie. Ek was met verlof en het op verskeie plekke gebly teen gemiddeld R750 per kamer per nag. Wat bied hulle meer om koste te regverdig?

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Fantasties is nie sterk genoeg om dit te beskryf nie. Dit was 'n belewenis. Die gasvrou was pragtig met haar positiewe bydrae. Mooi, mooi en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2017

Lekker luukse wegbreek in die natuur. Pragtige, landelike omgewing, vriendelike gasvrou, 5-ster-restaurant, weg van die stadsgejaag en steeds naby genoeg aan verskeie lekker plekke en dinge om te doen, sowel as die see by De Kelders. Beslis die moeite werd vir 'n langnaweek se wegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Erica D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Awesome. Baie vriendelike mense en diens. Ontbyt was uitstekend. Pragtige tuine en kamers. Ek love die wit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Stanford Valley Country Lodge
Dankie vir die terugvoer, Erica - ek is bly jul het geniet! Ek hoop om gou weer te verwelkom Elsabe

Lounelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Lieflik Uitstekende gasvryheid van eienaar en al die personeel. Die kamers is skoon en modern en die uitsig van die kamers is asemrowend, salig en rustig. Sal weer daar bly verseker! Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Stanford Valley Country Lodge
Ek is so bly julle het geniet, Lounelle - ons sien uit na jul volgende kuier, verseker! Elsabe

Yvette H
1 nag
5.0
Sep 2016

Prentjiemooi! Wat 'n wonderlike wegbreek van die stad af. Prentjiemooi en die vriendelikheid is fantasties. Die kaggel in die kamer is beslis 'n hoogtepunt vir die koue winter aande. Sal verseker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Stanford Valley Country Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Yvette. Dit is heerlik om te weet julle het lekker gekuier, en veral dat ons jul weer sal kan terug verwelkom! Tot dan, Elsabe

Corlia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Stukkie hemel. Die bespreking en akkommodasie was presies waarna ons gesoek het. Vanaf ons aankoms op die plaas tot en met ons vertrek is ons heeltyd op die hande gedra. Restaurant op die plaas 'n baie groot bonus en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Stanford Valley Country Lodge
Dit is maklik om gawe gaste op die hande te dra :-) dankie vir die positiewe terugvoer, Corlia - ons waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43b5462982b98bb1c743c4fbfd862cca6c0bc698081dba5f627f2cb0cf0b05842e2187af7087d2d6d40f1b555f9c7be6d424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 R326 Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.414088644573 19.563222936523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang