Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford View

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Marc K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gesellig. Baie aangenaam gewees. Die warm water was net bietjie afwesig in die stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Voldoen aan elke luuksheid. Professionele, vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Very pleasant Stanford View. It was a convenient overnight stay to catch up with friends living in the estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Very impersonal. There was nobody to meet us or see if everything was okay. Interaction was only via cellphone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael G
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Easy. For a quick in and out of Standford, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Nov 2023

It was ok. The place is beautiful. I enjoyed it. However, no TV makes it difficult. The place was not cleaned up for the next day's stay over, and there were no refills on tea, coffee, or milk in the room. The milk was also sour due to the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Stanford is 'n absolute juweel van 'n dorpie. Morne, by wie ons die verblyf geboek het, was die perfekte gasheer. Sy "tips" om waar te eet en wanner was 100% in die kol. Hy het ook vreeslik gespog oor sy eie restaurant (Madre) op die dorp, wat hy en sy vrou behartig, en hy kan gerus maar meer spog. Dit was van die lekkerste disse wat ek nog gehad het en 'n baie oulike restaurant in die algemeen. Wel gedaan Morne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustige middagete en oorslaap. Baie lekker in Stanford gebly by Morne en Madre. Die interieur is smaakvol gedoen met goeie koffie en beskuit. Heerlike katoen beddegoed en alles was top van die tops. Hulle het ons ook adviseur waar om ontbyt te eet en waar om te gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag
4.8
Feb 2022

Baie netjies. Was vriendelik ontvang, mense is baie gasvry, plek is baie mooi en netjies, sal beslis weer kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Very clean, but cold and austere. Bare concrete floors are not good for winter time stay. Provide a heater (gas) and some rugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloria Dio-straat 4, Stanhaven Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01b29ddbb251e4fb6a1afebfd5e21c540b3622a044cf5dd48e03b43a237b907b49e773bd227e419426d02d2c1bc1fcbfa0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 4 Gloria Dio Street Stanhaven Estate 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.440111 19.468207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang