Stanford's Cove Villa
Beskrywing
Hierdie verdieping van die villa beskik oor 2 slaapkamers en spog met stylvolle dekor en 'n strand-dakwoonsteltema. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n ongelooflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan, en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Die wasbak en toilet is met 'n halwe muurtjie afgeskort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n ongelooflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan, en 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Dié slaapkamer het ook 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met marmeroppervlaktes, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na 'n groot stoep met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. die bestuurders laat weet indien hulle die swembad wil gebruik sodat dit voorberei kan word.
Beddegoed, handdoeke en ekstra komberse word voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa het 3 slaapkamers en 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat na 'n privaat stoep en braai-area lei. Die villa spog met moderne, elegante dekor. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai en 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n privaat toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met marmeroppervlaktes, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die villa het ook 'n knus kuierarea met 'n tuisteater.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. die bestuurders laat weet indien hulle die swembad wil gebruik sodat dit voorberei kan word.
Beddegoed, handdoeke en ekstra komberse word voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang