Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford's Cove Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tinneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Stanford's Cove Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
William F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F

Great tyd saam met vriende.

Baie mooi view en pragtige Villa.

Sarel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Thank you.

Baie dankie veral aan [REMOVED] wat altyd alles met sorg uitgesorteer het en verblyf vergemaklik het.

Dugald Devereux V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dugald Devereux V

Uitstekend.

Sal definitief weer besoek.

Lauren W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

Lovely place.

We had a lovely stay. The place was clean and had everything we needed. View is amazing!

Daleen G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Pragtige see-uitsig. Rustige omgewing.

Die huis is goed ingerig met meer as wat jy nodig het, pragtige see-uitsig en baie netjies. Sal definitief Stanford's Cove Villa aanbeveel.

Lunga J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunga J

Beautiful space and environment generally. Loved it. The owner is very friendly.

See stars.

Karla M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karla M

Beautiful location but small issues.

While the villa was in a beautiful location with great views, there were a few disappointing things. The bins were not cleaned out before we got there and there were disturbing things in the bins. There was also no toilet paper in the bathrooms. The knives were so blunt and actually not useable. We also couldn't find things like black bags - it just wasn't very user-friendly. A bit disappointing considering it was quite expensive.

Braam E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam E

Ongelooflike uitsigte en ligging.

Die hawe in Gansbaai is heerlik om te besoek. Die Overberg se canola was in blom en die walvisse het kom kuier. Die omliggende areas het vele aktiwiteite en dit is heerlik om deel te voel van die Overstrand.

Luyanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luyanda D

Lovely.

I will book again.

Melissa L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Ongelooflike plek.

Beste vakansiehuis waar ons al was, ongelooflike spasie, netheid, vriendelikbeid en die pragtigste uitsig. Ek sal definitief weer bespreek. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

William D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Fantasties!

Ons het 'n plek in Stanford ontdek waar ons beplan om binne die afsienbare toekoms minstens twee keer per jaar te besoek. Die uitsig is ongelooflik sowel as die atmosfeer van ontspanne maar luukse gevoel sorg vir 'n wonderlike naweek weg. Ons het eers besef hoe groot die villa was totdat ons ingestap het. Die prys is geskik vir 2 persone, maar met slaapplek vir nog een paartjie en selfs vir kinders. Aangename verrassing!

Nick P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P

Nice break away for the weekend.

We went as a group of 4 friends. The place was very nice with modern finishes. The view is nice as well. The beach is mostly rocky and not sandy so not really for walking on.

Lusanda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda M

A beautiful outing with friends.

Finding the place was tiring but worth find it. Beautiful and clean.

Marietjie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Dit was ’n fantastiese kuier en ons het nie eers geweet van die groot vertrek met ’n pooltafel en tennistafel nie.

Ons het saam met familie albei eenhede gehuur. Ek sou dit aanbeveel. Ruimte is meer as genoeg en daar is genoeg van alles. Nog 'n bonus was die komplimentêre perkuleerkoffie wat beskikbaar was. Sal beslis weer wil gaan, aangesien 'n naweek te min is.

Matilda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Asemrowend mooi uitsig.

Verblyf is 5-ster! Pragtige ruim gemeubileerde plek. Mooiste uitsig met privaat paadjie na privaat strand.

Phillip P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Fantastiese wegbreek.

Van die vriendelike ontvangs en asemrowende uitsigte vanaf die dek was ons vinnige kuier daar onvergeetlik, om net af te stap strand toe en die son te sien ondergaan oor die see was sielskos. Die verblyf is luuks en keurig ingerig met alles wat oop en toemaak. Ons gaan verseker weer kom kuier.

Mark S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Wonderlike plek, goed toegerus

Stanford's Cove Villa is die beste toegeruste plek waar ek nog ooit gebly het. Die eenheid was wonderlik skoon en ons het die bly baie geniet. Sal weer teruggaan enige dag.

Jofrie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jofrie B

It was magnificent!

We were so surprised with the beauty in an around this place! The view is magnificent! You walk through the bushes to a private beach! We will definitely be back!

Karen V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Awesome.

Ongelooflik verby! Heaven on earth! Plek is ongelooflik baie mooi, baie goed uitgerus.

Franciscus B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franciscus B

Dit was baie lekker.

Ons het lekker gebly, daar was 'n vreemde reuk in die middelste kamer, maar ons het hom nie gebruik nie so dit het ons nie gepla nie. Die geyser was nie aan nie so die water was koud die volgende oggend, dit was minder lekker.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eben V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eben V

Fantastiese view en ligging.

Absoluut 'n stunning view en great ligging. Tog jammer daar's allerhande klein maintenance issuetjies en vir die prys sou mens beslis verwag dat daar 'n skottelgoedwasser sou wees en als spick en span sou wees, wat ongelukkig nie die geval is nie.

Alida D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Fantastiese weer en wonderlike uitsig!

Baie tevrede! Sal enige tyd teruggaan en weer in Villa 1 by Stanford's Cove Gansbaai bly! Dankie, Jamie en Jaenru.

Jayden M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayden M

Een van die beste naweke weg. Jamie was baie behulpsaam.

Waarde vir geld. Mooi plek.

Malinda K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda K

Pragtige uitsig met rustige atmosfeer!

Baie lekker gebly. Was rustig en uitsig is asemrowend. Lekker ruim en pragtig ingerig. Een negatiewe punt was dat van die bekleedsels van banke en stoel vuil kolle gehad het.

Christiaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan S

Ons het soveel probleme ondervind dat dit ons kuier by Stanford's Cove heeltemal versuur het.

Ons het die volgende onderhoudsprobleme gehad: lugversorger en DStv het aanvanklik nie gewerk nie, badkamer lig het nie gewerk nie, toiletsitplek was gebreek, skottelgoedwasser het nie gewerk nie, kombuis asblik was stukkend, swembad het soveel chloor in gehad dat dit ons klere gevlek het en 'n uitslag op ons kinders se velle veroorsaak het. Daar is ook fout met die dreineringsstelsel van die huis en ons moes alle wasbak- en toiletproppe toe hou anders het 'n onaangename drein reuk die huis gevul. Ons het 24 uur sonder water gesit en ook een nag sonder elektrisiteit omdat daar nie vooraf genoeg krediet gelaai was op die voorafbetaalde meter nie. Op die laaste aand het ons agtergekom dat die bure se kinders toegang het tot 'n gedeelte van die huis en dat hulle daar slaap en tafeltennis speel. Die deur na hierdie area van die huis was nie gesluit nie en dus het vreemdelinge toegang gehad tot ons blyplek en ek vind dit onaanvaarbaar.

Vanaf
Vanaf R2 277
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 277
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAixqDD7VBx6vpiqgYptMauzeiTeKfhHHbLNAg1puEY45ruxBnfW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 277 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 York Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.564902 19.35598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang