Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford's Cove Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 277 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stanford's Cove Villa is 'n luukse villa wat oor 'n paar verdiepings strek. Dit is op die rand van 'n inheemse fynbos-groenstrook langs 'n melkhoutwoud, net 'n paar meter vanaf Stanford's Cove in De Kelders.

Die villa beskik oor 2 smaakvolle selfsorgeenhede op verskeie verdiepings, elk met sy eie ingang. Villa 1 het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste en Villa 2 het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste.

Daar is 'n privaat paadjie wat vanaf die villa tot by 'n inham met veilige swemplek lei. Ná 'n dag op die strand kan gaste in die villa se oulike, gemeenskaplike plonspoel afkoel, op die privaat stoep in die sonnetjie bak, en die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan bewonder. Stanford's Cove Villa bied die perfekte uitkykpunt vanwaar gaste die noorkapperwalvisse in seisoentyd kan gewaar.

Stanford's Cove Villa het slaapplek vir 10 gaste en kan apart of as geheel bespreek word. Dit is dus ideaal vir gesinne of groepe vriende. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
William F
Saam met vriende
5.0
Great tyd saam met vriende. Baie mooi view en pragtige Villa.
Feb 2024
Sarel S
5.0
Thank you. Baie dankie veral aan [REMOVED] wat altyd alles met sorg uitgesorteer het en verblyf vergemaklik het.
Jan 2024
Dugald Devereux V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Sal definitief weer besoek.
Jun 2023
Lauren W
Saam met vriende
5.0
Lovely place. We had a lovely stay. The place was clean and had everything we needed. View is amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Daleen G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see-uitsig. Rustige omgewing. Die huis is goed ingerig met meer as wat jy nodig het, pragtige see-uitsig en baie netjies. Sal definitief Stan...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tinneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • York-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford's Cove Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 277
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 277
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAixqDD7VBx6vpiqgYptMauzeiTeKfhHHbLNAg1puEY45ruxBnfW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 277 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 York Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.564902 19.35598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang