Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stardust Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amolien B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Relaxing, beautiful views! The views are breathtaking! Kevin and Lyn are wonderful hosts and easy-going. The garden is beautiful and the whole atmosphere is so relaxing. The cottage is equipped with everything one needs. The bed is comfortable and the shower room is wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Stardust Cottage
Hi Amolien, thank you for the great review! It was lovely meeting you and Des, hope to see you guys again one of these fine days.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Stardust Cottage
Hi Kelcy, thanks for the nice review, take care

Adele K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kevin is 'n uitstekende gasheer wat die ekstra myl loop! Ons het baie lekker gebly by Stardust Cottage. Bevoorreg om so naby aan staproetes te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Pragtige kothuis met mooi uitsig. Waarde vir geld. Het lekker gebly en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig het die weer nie lekker saamgespeel nie en dit het baie gereën, dus was ons aktiwiteite bietjie beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kevin
Stardust Cottage
Hi Herman, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat julle 'n goeie tyd gehad het en hoop om julle weer te sien. Lekker bly, verskoon my Afrikaans, Kevin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95d8b23dc8174078649dbd02cfd4493bcc625e9783184f8fc984b574433acbd43b91908ec227dd5a47504c9fe8de975f1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Dais Crescent Bergview Estates 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011459962496 29.416096654077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang