Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stardust Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stardust Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in Champagne Valley in die sentrale Drakensberg-area. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit 'n asemrowende uitsig het.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, oondjie, broodrooster, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien en Netflix is beskikbaar op die TV in die sitarea. Die eenheid het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kothuis het 'n dek langsaan met 'n klein braai. Dit is die perfekte plekkie om die pragtige uitsig oor die tuin en op die berge te geniet.

Die kothuis is naby 'n rits besienswaardighede, pragtige wandelpaaie en voetslaanroetes in die berge wat basies op die drumpel van die kothuis begin. Gaste kan gholfspeel by die Champagne Sports Resort en daar is aktiwiteite insluitend perdry, roofvoëlvertonings, boomtoptoere, Zipline-toere deur die woud en helikoptervlugte in die omgewing beskikbaar. Die wêreldberoemde Drakensberg Seunskoor se skool is ook nabygeleë en hou gereeld konserte in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andrew O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Stil en rustig. Nooit onveilig gevoel nie. Baie lekker gebly. Cottage het alles wat nodig is vir 'n wegbreek vir twee persone. Baie skoon...
Sien meer
Des 2024
Amolien B
Saam met vriende
5.0
Relaxing, beautiful views! The views are breathtaking! Kevin and Lyn are wonderful hosts and easy-going. The garden is beautiful and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adele K
Saam met lewensmaat
5.0
Kevin is 'n uitstekende gasheer wat die ekstra myl loop! Ons het baie lekker gebly by Stardust Cottage. Bevoorreg om so naby aan staproetes te kon bly...
Sien meer
Jun 2024
Herman E
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige kothuis met mooi uitsig. Waarde vir geld. Het lekker gebly en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig het die weer nie lekker s...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stardust Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95d8b23dc8174078649dbd02cfd4493bcc625e9783184f8fc984b574433acbd43b91908ec227dd5a47504c9fe8de975f1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Dais Crescent Bergview Estates 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011459962496 29.416096654077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang