Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StarFish Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrea K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Just wonderful. Lovely place to stay in an old-fashioned house, as Etta James describes in her wonderful song .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absoluut wonderlik! Wat 'n ongelooflike plek! Dit was soveel meer werd as die geld wat ons daarvoor betaal het. Die netheid, gemak en fasiliteite was van die boonste rakke. Marinda was wonderlik. Sy het ons laaste minuut geakkommodeer, vir ons vars vrugte gelos, basiese koffie, tee en melk, ens. was in die eenheid. Kon vir niks beter gevra het nie. Die eenheid het alles wat oop en toe maak en dan nog meer. Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
StarFish Accommodation
Met dank en waardering vir jul positiewe resensie oor Starfish Akkommodasie! Ons sien uit om Lekke mense weer te ontvang!

Trudi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige huisie by die see! Pragtige, warm huislike huisie by die see. Super vriendelike ontvangs. Heerlike goed toegeruste verblyf! Lekker kuierdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese kamer. Alles wat jy nodig het. Baie sentraal en ook baie veilig. Heerlik gebly. Vriendelik ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
StarFish Accommodation
Baie dankie vir jul mooi resensie, Nicky, ons sien uit na jul volgende kuier by Starfish

Jonathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place, highly recommend. A perfect 2-day getaway and close proximity to the harbour and local coffee shops. The host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great stay and will visit again. Great host that was very informative regarding the accommodation, area restaurants and beaches. We were upgraded to the 7 sleeper house due to having a dog with us. Wonderful stay and will visit again. Recommend a stay at Starfish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendra V
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie rustig en veilig. Vriendelik ontvang, alles wat nodig was, was daar, plus ekstras. Ons het baie veilig gevoel en die kinders se honde was ook geakkommodeer. Baie dankie, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker wegbreek. Lekker gerus. Die verblyf was perfek vir my en vroulief en ons honde kind. Die huis het al die luuksheid waaraan ons gewoond is en die ligging sentraal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Ons is vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly. Ons sou net daarvan gehou het as daar 'n plat laken op die bed was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lieflik. Baie lekker gebly - die ligging is goed en die kamer bied goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 34, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4c5ea928c92b587efc3ebd47b974aa96e08795a3a18fadec88b6bcaef12dfde350031187eefab6a0b03c29e253deceadc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 34 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803584392292 20.056352892725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang