Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish Cottage, Langebaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Starfish Cottage, Langebaan is 'n splinternuwe, hoëgehalte selfsorghuis in die gewilde vakansiebestemming Langebaan aan die Weskus. Dit is die ideale magiese vakansiebestemming in ware Weskus-styl. Geleë ideaal 80 m vanaf die ingang van Club Mykonos, gaste het die gerief van al die vermaak en restaurante wat aangebied word.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 modern ontwerpte badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Gaste betree 'n uitgestrekte oopkonsep-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die modern ontwerpte kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer loop uit na die onderdakstoep en ingeboude braai met 'n 8-sitplek tafel en stoele, perfek vir 'n eg Suid-Afrikaanse byeenkoms en goed beskerm teen die weer. Die dek bied genoeg spasie om te vermaak en die uitsigte oor Langebaan te geniet, en bied ekstra sitplek en 'n borrelbad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplekke op die perseel vir hul voertuie en bootsleepwa.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rayhana R
Saam met vriende
5.0
A comfortable, lovely stay overall. Our stay was really nice. The place was beautiful and clean with everything in all the rooms to mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Astrid T
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. A traveller's dream. I received amazing service from the get-go. The pictures of Starfish Cottage, Langebaan don'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Michelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Nicky was great, sending the load shedding times, etc. Fantastic, the home is just like in the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ursilla K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vakansie gehou, sal die plek aanbeveel! Die plek is baie goed geleë, letterlik 5 min loop na die mall en hoofstrand. Baie netjies en silwerskoo...
Sien meer
Nov 2023
Doneille O
4.8
Loads of fun, very quiet and peaceful. The accommodation was clean, neat and central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Starfish Cottage, Langebaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 1, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e38573db0a5d4ac3419cc5997b0ad7bd0546dea25a47ebe99657b3e3e68a11069ccce9a4d8d7f439abf0d6f58651dce362f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1 Santorini Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.047591227587 18.045714226389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang