Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Starfish Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carla L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Heerlik!

Heerlik! Netjies en skoon.

Margie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margie J

Dit was baie lekker om daar te bly.

Die uitsig is fantasties mooi, maar vir ons wat 'n bietjie langer as net 'n dag of twee gebly het was die kasspasie bietjie min en dan wil mens nie uit die tasse lewe nie. Daar is nêrens 'n prop naby 'n spieël nie so jy moet jou eie "lead" vat wat ons nie gehad het nie om jou hare te kan blaas. Omdat ons langer as 'n week gebly het, was daar niemand wat kom skoonmaak het nie, nadat ons gevra was om nie die voordeur te sluit as on uitgaan nie sodat die dame kan kom skoonmaak. Die wind het vreeslik gewaai en alles was vol sand, want jy kan nie heeltyd met toe deure sit nie. Dit is te warm en daar is geen aircons nie. Verder geen klagtes nie. Die plek is baie mooi en uitstekende uitsig oor die hawe. Mense is vriendelik.

Jacques J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J

Short but comfortable stay.

The unit at Starfish Guesthouse was well maintained. The owners were friendly and efficient, ensuring a pleasant stay.

Willine S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S

Pragtige plek, goed toegerus.

Die Starfish moet net duidelik aangewys word. Geen naam sodat jy dadelik die huis kon sien nie. Verder het ons geen klagte nie.

Wessel K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel K

Baie lekker gebly, groot selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig.

Alles was daar wat ons gedink het en meer. TV, WiFi, yskas, oond, braai, braaitoerusting, ens. Ons sal definitief terug wees.

Francois C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Sentraal met alles wat jy nodig het.

Baie mooi geleë: uitsig oor die hawe. Mooi, groot oop huis met baie spasie. Sal graag weer hier wil kom bly.

Starfish Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Starfish Guesthouse
Carl D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Ongelooflik lekker.

Dit was aangenaam en netjies.

Starfish Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Dit was heerlike om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer eendag te sien.

Starfish Guesthouse
Marianna B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Baie gerieflik.

Vreeslike mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Plek baie netjies.

Basil B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil B

View from balcony was stunning overlooking the harbour.

Guest house house was spacious, clean and comfortable. Only problem was that the beds were very hard.

Sumari W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari W

Baie lekker!

Rustige dorp. Lekker eetplekke.

Jos S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos S

Netjiese, goeie verblyf.

Vriendelike diens, maklike loopafstand van die sakekern. Kan ten sterkste aanbeveel word.

Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie V

Oulike plek.

Netjies en skoon, sal weer daar aanklop vir verblyf.

Starfish Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie dat u by ons ingeboek het en hoop om u weer gou te sien.mooi dag verder

Starfish Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trooststraat 818, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1z67IATC6Jta6u1xkC4Q4nyvM6bmhCeZ0XmozuJJ7CZ309rO7R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 818 Troost street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6435162 15.1585753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang