Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starfish View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rehana T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

We could not have asked for a better place to spend our family holiday. Our family had an amazing stay at Starfish. Jacques was very helpful and welcoming. The house was spacious, spotless and fully equipped with everything we needed for a comfortable stay. The location was perfect with beautiful sea views and we enjoyed the extensive collection of board games and the indoor braai and cozy fireplace. We will definitely be returning to Starfish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon Ethney
Starfish View
Rehana and her family were terrific guests. They took great care of the house and left it very clean. They were very respectful and communicated well with me throughout. I would be delighted to have them back and will gladly refer them to any host.

Karen T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlike kuierhuis in 'n natuurreservaat met 'n pragtige uitsig oor die see! Wat 'n pragtige huis met 'n uitmuntende uitsig! Ons het van die more tot die aand gekuier op die hout deck voor die huis. Of jy nou binne braai of jy nou buite braai, lekker kuier gaan jy lekker kuier. Die strand is so naby aan die huis en die daaglikse staproetes langs die see het ons vreeslik geniet. Die stilte en natuurskoon was net wat ons almal nodig gehad het. Dankie vir 'n fantastiese kuier. Ons sal baie graag weer terug wil kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely stay and host was always available if there were any questions. Absolutely stunning setting, lovely views of the sea, the patio is very protected for outside braais. Also inside braai if needed and lots of sitting areas. The house is equipped with everything that you need and the host is always available for a quick call. Only 20 minutes from Melkbos and 20 minutes to Yzerfontein, so a quick drive to major shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon Ethney
Starfish View
Thank you, Anna, for your kind words. I'm sorry that we never met personally. Thank you for being an ideal guest.

Yvette N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was awesome. Alles maar alles was 100%. Dit was 'n vakansie vir die boeke. Kinders het op hulle eie fiets gery en na die klippie strand gegaan om skilpies op te tel. Al die bure is so vriendelik. Die huis is toegerus met elke liewe ding wat jy moontlik kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercu L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlike lekker netjiese verblyf. Dit was 'n heerlike ervaring en 'n pragtige huis en area. Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Absoluut fantasties! Alles is mooi. Die uitsig, die leefarea, die geriewe, die verwelkoming! Ons sal weer by Starfish View gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherylene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons wou 'n rustige wegbreek hê en dit is presies wat Starfish View ons laat beleef het. Die rustigheid van die omgewing, die see-uitsig en die pragtige huis wat volledig toegerus is, het ons baie beïndruk. Sharon is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Netjies, skoon, regte ligging. Sal beslis aanbeveel en weer gaan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

My stay was awesome and we enjoyd. I can't believe even now that the places in this country, secured as this. The clean, and fresh have all the things one needs in a house. It was more than a house it was home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon Ethney
Starfish View
It was such a pleasure hosting Veronica and her friends They all had great personalities and totally respected The Starfish View and left it as clean as they found yet. I look forward to meeting them again in the future

Shannon S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

We had a wonderful breakaway weekend celebrating a birthday and an anniversary. The house has everything one might need, perfectly put together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Ethney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6af4f30ee55bc0e55150e172cc490f89e908eec47ef6464f03c81e74702aeeff227394190323b1c9cc0a1464ec113e1247a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 180 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.505446233141 18.316477493995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang