Starfish View
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Starfish View is in die Grottobaai Privaat Natuurreservaat aan die Kaapse Weskus geleë. Die gebied is bekend vir sy jaarlikse blommeseisoen van Augustus tot September wat baie toeriste lok.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met storte en 1 badkamer met 'n stort en bad.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitarear het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die dek wat noord front, het 'n plonspoel en 'n asemrowende uitsig oor die fynbos en die Atlantiese Oseaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Ethney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Starfish View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang