Starlight Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Starlight Suite bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Welgemoed geleë is. Dit is gerieflik naby die N1-hoofweg geleë en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Dié eenheid kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n koffiemasjien. Let daarop dat die verblyf nie 'n TV het nie. Vir diegene wat 'n bietjie werk wil kry, is gratis Wi-Fi beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 5 km vanaf Panorama Mediclinic, 4 km vanaf Tygervallei en 650 m vanaf 'n plaaslike winkelsentrum met lieflike winkels, 'n wassery en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Starlight Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang