Starling
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Starling is op 'n stuk grond van 23 ha geleë en spog met 'n lieflike uitsig oor die rivier en op die heuwels in Lanseria. Met 'n pragtige tuin, lieflike natuurskoon en volop voëllewe is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in die ruim leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Op die stoep is daar unieke sitplek en 'n uitsig oor die rivier. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag wat die WiFi, ligte en TV tydens beurtkrag aan die gang hou.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte, Hartbeespoortdam en 'n rits ander besienswaardighede in die omgewing besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang