Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magubela farm lodge

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Chane I
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Onvergeetlike naweek by 'n fantasmagoriese bestemming. Magubela was 'n fantastiese bestemming. Jy kry beslis die waarde vir jou geld en dit is baie mooi en rustig, mens vergeet van die wereld om jou. Hulphelper Gilbert is fantasties. Hy is baie vriendelik en behulpsaam en daar wanneer jy hom nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel en wil graag in die somer weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Baie skoon en netjiese plek. Eienaar en opsigter baie hulpvaardig. Ons was met aankoms verwelkom en alles gewys. Gilbert was gereeld daar om te hoor of alles in orde was en het gereeld hout aangedra, die Jacuzzi opgevul en gesorg dat ons weet hoe alles werk! Dankie Girbert en Bonganie, ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ellenor J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Lekker plek saam familie en vriende. Dit was regtig so lekker om na die plekkie toe te kom. Die rustigheid te geniet en ook die uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joane S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2023

Kan met bietjie onderhoud en klein aanpassings beter wees. Te duur vir wat mens kry. Jacuzzi kon aanvanklik nie warm maak nie - gelukkig kon ons hom eventueel self kry om te werk, nadat die werker onsuksesvol probeer het. Seil by jacuzzi is stukkend en wind het amper die paal teen my kind se kop vasgewaai. Klein goedjies: Nie al die deure kan toe nie en dié wat kan, sukkel soms. Met aankoms moes ons self 2 beddens opmaak - as mens soveel betaal verwag mens meer terwyl hulle presies weet hoeveel gaste ons is. My 4-jarige het ook nie 'n sjokoladetjie gekry nie, omdat sy bedjie nie opgemaak is nie - gelukkig het iemand hulle s'n afgestaan. Amper geen asblikke in huis nie en dié wat daar is is baie klein. Nie muurproppe by spieëltafels nie. Nie genoeg proppe beskikbaar in kombuis vir net die toestelle wat daar is nie en omdat dit so bietjie klomp goed in 'n klein spasie is, is raak dit ongerieflik. Min tot geen rakke of tafels vir tasse/klere om uitgepak te word nie - net hangers en hangplek. Vir die prys sou mens verwag dat die asblikke ten minste net een keer per dag uitgegooi kom word, dat mens nie hoef te vra dat hulle braai kom skoonmaak en meer hout bring nie en selfs dat hulle net minstens een keer per dag skottelgoed was en kombuis en kroegarea vee. Was lekker, maar nie die geld werd nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you for your review much appreciated. On that note I would like to add that we are self-catering so we don't do cleaning while there's guest at the house. The two extra beds don't get made, the guests do that themselves according to their sleeping arrangements. Will apply the feedback thanks.

Nicole T
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2023

Besides the safety issue, which is a major major issue, the place is absolutely lovely with all the facilities such as a boma, pool, bar and jacuzzi. Everything has been thought of and when they say you only need to bring food, they are not wrong! I would only not recommend the stay to a friend due to the total lack of security. The doors need to be able to actually lock and the security gates need to be fixed or replaced. As it stands, we were unable to lock the doors at night and the security gate was broken in such a way that there was a gap in it that a person could fit through. We felt very unsafe and uneasy staying in the middle of nowhere with no security. Completely ruined our stay, and we didn't sleep very soundly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you for your kind words of praise Nicole. Sincere apologies for your feeling unsafe. Yes we are having a problem with the swollen wooden stacking doors due to the unusual amount of rain experienced during December, January and February this year. It takes some effort to close and lock them properly, but they do all lock. If you had let us know, our very helpful supervisor would have been there in a jiffy to assist you to lock the doors so that you did not have to sleep with unlocked doors. I am so sorry you had to go through that and were so traumatised. Next time, instead of suffering sleepless nights, rather communicate with the staff or the owner of an establishment and they will all bend over backwards to make you feel safe and secure. At the very least to assist you to lock the doors. Some of the struts on the lounge security trellis gate also broke and it is quite difficult to get a repairman, as we are on a farm. But we are on it and it will be repaired soon. It is being repaired as a matter of urgency.

Natasha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Great home, great area. Perfect place for a breakaway. Starry Night Farm is the perfect place to have a breakaway. Pool, Jacuzzi, house and everything was sparkling clean and everything worked 100%. Can't wait for our next trip there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you so much, Natasha. You are always welcome back again.

Loren S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

It was epic. Enjoyed every minute. Loved the pool , bar and Jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you so much Loren. You are always welcome back again.

Nadia W
Kort verblyf
4.6
Des 2021

Ons het heerlik gekuier! Heerlike huis met alles wat mense nodig het vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you so much, Nadia. You are always welcome back again. Next time, perhaps, we can offer you a repeat visitor discount so we can increase that "value for money" rating.

Melanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Dit was baie rustig met 'n pragtige uitsig. Die kinders het dit net so baie geniet. Die verblyf is baie skoon en netjies en baie luuks. Dit was baie rustig met 'n pragtige uitsig. Die kinders het dit net so baie geniet. Die verblyf is baie skoon en netjies en baie luuks. Die eienaar was baie gasvry sy het selfs vir my seun 'n verjaarsdaggeskenk gelos met eetgoedjies vir die kinders om te partytjie. Ek beveel Starry Night Farm definitief aan vir 'n heerlike ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongani
Magubela farm lodge
Thank you so much Melanie! Your kind words are highly appreciated! Looking forward to hosting you and your family for the next birthday :). All the best!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bongani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bushwillow-weg 76, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721f3513507d15fd71cd65eca105973410c15b060f703aa3a2e21201a1ce19967a1825848647dbcc665ba97a2eaa0b855e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 76 Bushwillow Road Onspoed 1020 Gauteng 021 201 8901 11:00-23:00 12:00 -25.78242573412 28.942494392395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang