Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starry Nights

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Teresa J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

We loved staying over at Starry Nights - will definitely stay over again. Warm friendly reception. We loved staying over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Was so lekker om jou te huisves, Teresa! Jy is 'n gemaklike gas wat lekker kan gesels en jy het die plekkie so netjies gelaat. Kom gerus weer. Groete Helga

Jerome D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Very nice. All we needed was available. Good value for money. Very comfortable. Neat and tidy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timmy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pleasant and owners were accommodating. We were welcomed with bowls of fresh fruit, friendliness & hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het slegs 1 aand oornag, maar dit was aangenaam. Die eienaar se gasvryheid het ons sommer tuis laat voel. Die plek is baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Dit was lekker om jou te ontmoet, Andrea. Kom gerus weer.

Anastasia B
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam gewees. Dit was beslis vir ons die moeite werd om by Starry Nights te kon oornag. Kamer is goed ingerig en baie baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
Jy is so welkom Anastasia. Kom volgende keer vroeër sodat jy die swembad ook kan geniet. Mooi bly. Helga

Frank V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Bietjie prysig vir dit wat jy kry. Skoon en netjies maar kort afronding. Dankie, sou graag verder met die eienaar wil gesels oor klein dingetjies wat hulle en die plek baie kan verbeter. Dis tipies 'n plek wat baie potensiaal het maar wat nie lekker afgerond is nie. Dis 'n plek wat verbou is vanuit iets anders maar wat nie lekker afgerond is nie. Een voorbeeld is die ketel wat onder die blad aangeskakel moet word. Die prop sit op 'n ongemaklike plek en die goedkoop plastieke ketel is moeilik om te gebruik. Dis netjies en skoon maar sou baie beter wees met afronding.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Helga
Starry Nights
Hallo Frank, Ons is oop vir enige voorstelle en verwelkom juis ons gaste se terugvoer. Jy is baie welkom om dit privaat of op hierdie openbare platform te deel. Ons hoor graag van jou.

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2024

Beddegoed en handdoeke is oud en uitgewas. Eksterne deure is 'n risiko. Hierdie plek is "entry level" met gastehuise. Glad nie 'n gemaklike nagrus nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Helga
Starry Nights
Sjoe, ons het 5/5 van verskeie gaste gekry wat vantevore in dieselfde eenheid met presies dieselfde linne geslaap het. Jammer dat u ervaring so negatief was. Vriendelike groete Helga Viviers

Penny L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pleasant and comfortable. Very pleasant. The host was very professional. Even booking a seat at one of the restaurants, for us to have supper, the day we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Starry Nights
It was only a pleasure to host you, Penny. Please do visit again. Regards, Helga

Barend L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Lovely place to stay. The owners went out of their way to assist us with early occupation. The accommodation was clean. There was a provision made for load shedding. Will recommend it to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Jordaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker oor nag plekkie. Stil en rustig, lekker gerus na 'n lang warm dag op die pad. Dankie vir die vars melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordeinde-straat 7, Middelburg, Karoo, 5704, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c33cc853ef927501de914bb2135630a752cb147fc4899c3d2a6c0facda646bf4d6c3a3dcee056c39060a8d5b2ff727adce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang