Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starry Starry Night

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op die ikoniese Roete 62, tussen Montagu en Barrydale en 2 uur se ry vanaf Kaapstad, is Starry Starry Night eko-bergreservaat in die voorheuwels van die ruwe Langeberge geleë. Die reservaat is perfek geposisioneer as 'n tussenstop tussen Kaapstad en die Tuinroete.

Verblyf word gebied in 'n keuse van óf 2 semi-losstaande bergkothuise, óf die pragtige geodesiese eenheid.

Die 2 bergkothuise is semi-losstaande en albei is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Kinders kan slegs in die Mountain Cottages geakkommodeer word indien albei kothuise deur dieselfde groep bespreek word. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kaggel, warmwaterbottels en linne in. 'n Tussendeuropening verbind die 2 kothuise op die voorstoep en kan oopgesluit word vir maklike toegang tussen die kothuise.

Die Nova StarDome het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe asook 'n gemeenskaplike swembad.

Die reservaat is geseën met 2 pragtige riviere, watervalle, staproetes en natuurlike rotspoele.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Starry Starry Night
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Starry Starry Night het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb92ae5a6980f23ae06ed82e707514e883194d425a2f028651096547fa6304a6fecfe551eadb87b3858fe46db290635be290e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Bobbejaanskrans Farm Rietrivier Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905508617969 20.314906944775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang