Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starry Starry Night

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op die ikoniese Roete 62, tussen Montagu en Barrydale en 2 uur se ry vanaf Kaapstad, is Starry Starry Night eko-bergreservaat in die voorheuwels van die ruwe Langeberge geleë. Die reservaat is perfek geposisioneer as 'n tussenstop tussen Kaapstad en die Tuinroete.

Verblyf word gebied in 'n keuse van óf 2 semi-losstaande bergkothuise, óf die pragtige geodesiese eenheid.

Die 2 bergkothuise is semi-losstaande en albei is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Kinders kan slegs in die Mountain Cottages geakkommodeer word indien albei kothuise deur dieselfde groep bespreek word. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kaggel, warmwaterbottels en linne in. 'n Tussendeuropening verbind die 2 kothuise op die voorstoep en kan oopgesluit word vir maklike toegang tussen die kothuise.

Die Nova StarDome het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe asook 'n gemeenskaplike swembad.

Die reservaat is geseën met 2 pragtige riviere, watervalle, staproetes en natuurlike rotspoele.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jamie B
Saam met lewensmaat
5.0
Views beeldskoon rustig. Pragtig stunning views. Lekker plek om weg te kom van die stad.
Aug 2024
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Vyf ster ervaring! Vyf ster diens, mooiste omgewing, hemels!
Jun 2024
Shani B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Rustig met pragtige uitsig van die natuur. Baie goeie ligging. Vriendelike ontvangs. Baie goeie uiteensetting. Skoon netjies. Tro...
Sien meer
Jan 2024
Johannie G
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale wegbreek in 'n pragtige omgewing. Starry Starry Night se huisie bied heerlike privaatheid en pragtige natuurskoon waar mens kan rustig wees...
Sien meer
Sep 2023
Tertia E
Saam met lewensmaat
5.0
A must on your list. Wow wow wow. Amazing, words can not describe the experience we had. The friendly staff, and an awesome location wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Starry Starry Night het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bobbejaanskrans Plaas, Rietrivier-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb92ae5a6980f23ae06ed82e707514e883194d425a2f028651096547fa6304a6fecfe551eadb87b3858fe46db290635be290e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Bobbejaanskrans Farm Rietrivier Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905508617969 20.314906944775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang