Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starshollow Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rozanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike week wegbreek, rustige omgewing. Baie goed ontvang. Ja heerlik gekuier! Baie goed en vriendelik ontvang. Gasheer en dame was behulpsaam heelweek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lane W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het verskriklik lekker gerus. Ons sal beslis weer hier 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moller G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gesellig, ontspannend en bevredigend. Die eenheid was keurig toegerus en het aan al ons behoeftes en verwagtinge voldoen. Die atmosfeer is landelik, ontspanne en die omgewing is fantasties mooi. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Echardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Nét 1 woord. Lêkker! Régtig 'n bakgat plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Relaxing getaway just outside Cape Town. We had such a great stay at Starshollow Cottage. The hosts were amazing and would definitely recommend it for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eljo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

'n Pragtige plek vir herlaai en rus! 'n Heerlike naweek weg met natuurlike stilte, pragtige uitsigte en alles wat ons kon nodig hê vir ons rustyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Tranquil. The perfect breakaway from the city's hustle and daily demands. For parents/couples, some much-needed peace and quiet with stunning views of the mountain and vineyards — a touch of farm life! Book your stay now and thank me later. Thank you for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Starshollow Cottage
Dear David, thank you for your great review. It was great hosting you and your wife. Hope to see you here again soon. Janine & Willem

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a9cbd0cd444aa51c7ff812d0e32f43f93a6d5303c208488f915a91d5bd4736f0670802e11701f259faf096a7fab10b2623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1838 Karee Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337833464771 18.845104694142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang