Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starshollow Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Starshollow Cottage is 'n bekoorlike kothuis aan die voet van die Kasteelberg, net buite Riebeek-Wes, en bied gaste moderne selfsorgverblyf. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, 'n slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer het ook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoofgasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het ook 'n TV, gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n waaier.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe geniet. Die kothuis maak oop op 'n patio met sitplek buite wat oor die tuin, wingerde en berge uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Starshollow Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Starshollow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 1838, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a9cbd0cd444aa51c7ff812d0e32f43f93a6d5303c208488f915a91d5bd4736f0670802e11701f259faf096a7fab10b2623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1838 Karee Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337833464771 18.845104694142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang