Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stasiemeester

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was in Chrissiesmeer op stemdag en het die vrolike atmosfeer geniet. Wat 'n pragtig toegeruste huisie. Beslis aan te beveel vir 'n besoek aan Chrissiesmeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Rustig, veilig en baie baie lekker. Dit was die lekkerste verblyf en wegbreek wat ons geniet het. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is veilig en so stil. Net wat 'n mens nodig het. Ons het 'n troue gehad by 'accommodation_name' 6 minute vanaf daar. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Nice place. We had a lovely stopover in Chrissiesmeer at Stasiemeester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Charl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie mooi. Ons het in die Bank Huis gebly. Baie netjies en skoon. Hele dorp was sonder water maar Marjorie het gou plan gemaak om ons help. Dankie Marjorie. Sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
Stasiemeester
Dankie Charl, jammer oor die ongerief van die water - ek is saam dankbaar dat iemand ons kon help. Mooiste.

Bernard N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Mense help so mooi sonder om 2 maal te dink. Mense mense wat graag help en sal definitief weer gaan kuier by Stasiemeester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjorie
Stasiemeester
Baie dankie julle.

Alwin H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Gesellige verblyf met vriendelike diens. Die Stasiemeester bied 'n gesellige atmosfeer vir families of groepe wat in die area van Chrissiesmeer wil kuier. Die diens is vriendelik en jy kan sien dat hulle moeite doen om beloftes na te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liz N
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Ons het net twee aande gebly om 'n troue by te woon. Die huis het alles wat ons benodig het gehad en meer. Huis was baie netjies en skoon. Daar was beskuit, koffie tee ens. wat ons glad nie verwag het nie. Ons het maklike toegang gehad tot die huis en het baie veilig gevoel daar. Eienaar het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marjorie
Stasiemeester
Baie dankie vir jou mooi boodskap Liz, ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Mooiste wense.

Roelien N
1 nag
4.4
Jul 2023

Woning skoon en netjies. Elektriese komberse in winter sal 'n aanbeveling wees. Warmwatersakke is beskikbaar, maar help nie veel nie. Loadshedding natuurlik 'n probleem buite beheer van eienaar. Huis maklik gekry en goeie aanwysings vanaf eienaar, het gehelp dat ons die beste pad kies vanaf Pretoria. Die webtuiste se pad is omtrent 'n uur langer as die roete via die N4, vanaf Pretoria. Baie dankie. Elke keer baie vriendelik gehelp en geadviseer op alle gebiede. Vars drinkwater was beskikbaar, asook gasstoof en ketel. Heerlike beskuit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dave E
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Was very pleasant and cosy. Our first time to Chrissiesmeer but we will definitely come back. The Stasiemeester had all the comfort including hot water bottles and a fireplace for the cold night. It is just a short walk to a lovely historical restaurant and gin garden. Next time we will stay longer to explore the wonderful surrounding lakes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marjorie
Stasiemeester
Thank you Dave, we are glad that you enjoyed your stay. It would be wonderful to have you back. Kind regards!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Edward-straat 111, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f81dc3bcb221502a54409fc96f548140a610fa91abb090c0b5bec4debb3b3fa5aaaad5bf98c6058d84bce88af4d692e2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 111 King Edward Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.282148667685 30.210185122602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang