Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

State of Grey

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, dit voel sommer soos om by die huis te wees. Fantastiese en baie mooi huis. Sommer gevoel of ons tuis is. Daar was alles waaraan jy kan dink. Baie luuks! Stil omgewing, rustige bure. Sal volgende keer beslis langer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ahmed B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderful. Great luxury finishes with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker. Ja, baie mooi huis en ongelooflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dis die perfekte ligging veral vir gesin met vriende. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastiese kuier by 'n baie moderne huis! Dit was 'n wonderlike naweek saam met vriende in hierdie pragtige huis! Alles was baie modern en netjies. Die uitsig van die see was wonderlik! Sal weer en weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Incredible! Absolutely incredible stay. The host was friendly, welcoming and so kind to my family. I cannot recommend this place enough! I celebrated my 30th birthday at the accommodation and it was honestly the most memorable stay of my life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geert V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Definitief 'n wenner. Die eiendom is pragtig en baie, baie goed geleë. Dis reg op die strand en sowat 5 minute weg van die Laguna Mall. Definitief 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful house & views. Lizelle was just awesome and very accommodating. Everything was just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtige plek met puik ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie gerieflik. Dit was 'n ongelooflik pragtige huis en baie gerieflik. Ek sal definitief weer daarheen gaan vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-singel 17, Calypso-strand, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7161615de9fdbc34f2500c3bb5713c5b83901de1b16dc0814b9f7f760d935d1b88267b8561f64d7caaa1f98a3be441134917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 17 Chios Close Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054923634025 18.042577536107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang