Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

State of Grey

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-singel 17, Calypso-strand, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

State of Grey is 'n selfsorgvilla in Langebaan. Die villa spog met uitsigte oor Calypso-strand en dit is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede en geriewe verken kan word.

Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis is geskik vir 10 volwassenes en 2 kinders, en het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders alleenlik. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, of beide.

Die ruim kombuis het geriewe, toerustig, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea spog met see-uitsigte, 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na die stoep met stoepmeubels en 'n see-uitsig.

Die huis spog met 'n plonspoel, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

State of Grey is ideaal 2 km vanaf Laguna Mall en die Mykonos-kasino.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hannetjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, dit voel sommer soos om by die huis te wees. Fantastiese en baie mooi huis. Sommer gevoel of ons tuis is. Daar was alles waaraan jy...
Sien meer
Sep 2024
Ahmed B
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Great luxury finishes with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Simon W
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ja, baie mooi huis en ongelooflike ligging.
Jun 2024
Eben Z
Gesin met tieners
5.0
Dis die perfekte ligging veral vir gesin met vriende. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Apr 2024
Rene H
Saam met vriende
5.0
Fantastiese kuier by 'n baie moderne huis! Dit was 'n wonderlike naweek saam met vriende in hierdie pragtige huis! Alles was baie modern en netjies. D...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Chios-singel 17, Calypso-strand, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink State of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-singel 17, Calypso-strand, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7161615de9fdbc34f2500c3bb5713c5b83901de1b16dc0814b9f7f760d935d1b88267b8561f64d7caaa1f98a3be441134917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 17 Chios Close Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054923634025 18.042577536107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang