Station House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë.
Dié gastehuis het verskeie kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Elke kamer het gratis WiFi, 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die kamers is gerieflik en gemaklik en elke kamer het ook lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër. Al die beddens het Egiptiese-katoenlinne op. Handdoeke en toiletware soos seep, sjampoe, stortseep, handewasseep en lappies om grimering mee af te haal is vir gaste beskikbaar.
Die eiendom het 'n swembadjie met sonstoele onder sambrele en buitetafels en -stoele waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsigte van die Simonsberge kan geniet. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Livi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
- Gaste dink Station House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervliet Plaas 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang