Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 11 Malherbe

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Stay @ 11 Malherbe
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendre J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J

Was heerlike akkommodasie, gerieflik, netjies en vriendelik ontvang.

Het heerlik rustig gebly, vriendelike ontvangs gekry met alles wat nodig kan wees vir gerieflike verblyf.

Danie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Verseker waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang deur Dalena, die blyplek maak voorsiening vir alles wat jy nodig het en is baie sentraal geleë, sal enige tyd weet daar gaan bly.

Chantal V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Baie skoon en netjies, vriendelike en baie gasvrye personeel.

Baie, baie, baie lekka.

David S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Great stay.

Wonderlike plek daardie.

Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Rustige, welkome verblyf.

Lekker gebly met alles wat nodig was.

Yolanda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Akkomodasie by 11 Malherbe straat was van goeie gehalte. Die mense was gasvry.

Verblyf by 11 Malherbe straat Robertson was fantasties, 'n lekker kalm, rustige omgewing, ideale wegbreekplekkie vir oud en jonk.

Peter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Sal weer daar gaan bly.

Ek en my vrou het lekker gebly en die gasvrou was regtig behulpsaam. Ek waardeer regtig die plekkie. Omdat ek 'n biker is, is ek altyd bekommerd oor hoe die area lyk waar ek my motor parkeer. Dit was baie veilig daar, so ek kon rustig slaap.

Claradon F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claradon F

Gasvryheid op sy beste. Goed geleë. Privaatheid. Veilig gevoel te alle tye. Woel.

Gasvry. Veilig. Netheid.

Stanley T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley T

Met die feit dat baie van die geriewe beskikbaar is, is die verblyf baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Rochelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Was very safe.

Relaxing atmosphere even in the winter.

Dawid S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Baie lekker.

Was vriendelik ontvang al het ons 'n dag vroeg ingeklok. Plek is ruim en ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

Wikus C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Pragtige plek en omgewing.

Hartlike ontvangs. Sommer gou tuis gevoel. Lekker ruim kamer, stort en kombuis.

Jolene B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Pleasant and peaceful.

The place was super clean and perfect for the two of us. The owners are very friendly, accommodating and considerate. Well-equipped kitchen, which is very important for self-catering. Dalena's a wonderful person.

St D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D

Lekker daar gebly.

Definitief baie lekker gebly. Eienaars baie aangename mense. Kon tot my voertuig in die garage parkeer. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf as ek in die omgewing is.

Jonathan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M

Ja, die kuier was rustig.

Ons het die kuier geniet, maar ons sal sê 'n bietjie meer privaatheid sou goed wees in die kombuis area, want as jy kuier wil jy nie gehoor word nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Oom Andries T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oom Andries T

Heerlik gekuier.

Blyplek netjies, gerieflik werklik alles wat 'n persoon nodig het vir 'n kort verblyf. Ja, selfs 'n toesluitmotorhuis was tot my beskikking. Eienaar se gasvryheid en behulpsaamheid opmerklik. Kan hierdie verblyf werklik hoog aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aec9af55afa84b956da538c01b5d694ce408a253d14dfb9cdf71fa86637a69494b1039d4fc79d46561641bab416a5c918be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 11 Malherbe Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.798408052975 19.87736005867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang