Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 11 Malherbe

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ 11 Malherbe is 'n selfsorgwoonstel in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie vol geskiedenis en goeie wyn bied.

Die oopplan-woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n pragtige leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV met Openview-kanael en 'n etenstafel vir 2 gaste.

WiFi is beskikbaar mits dit vooraf gereël word.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hendre J
5.0
Was heerlike akkommodasie, gerieflik, netjies en vriendelik ontvang. Het heerlik rustig gebly, vriendelike ontvangs gekry met alles wat nodig kan wees...
Sien meer
Sep 2024
Danie R
Saam met lewensmaat
5.0
Verseker waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang deur Dalena, die blyplek maak voorsiening vir alles wat jy nodig het en is baie sentraal geleë, sa...
Sien meer
Jul 2024
Chantal V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies, vriendelike en baie gasvrye personeel. Baie, baie, baie lekka.
Jun 2024
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Wonderlike plek daardie.
Mrt 2024
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, welkome verblyf. Lekker gebly met alles wat nodig was.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ 11 Malherbe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aec9af55afa84b956da538c01b5d694ce408a253d14dfb9cdf71fa86637a69494b1039d4fc79d46561641bab416a5c918be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 11 Malherbe Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.798408052975 19.87736005867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang