Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 126

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Riana R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik! Ons het 2 eenhede bespreek, ons het baie lekker geslaap, en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Die kamer is ruim en bied alles wat jy nodig het vir 'n kort kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yushrah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

The alternative room was excellent. We arrived at 24h00 on 17 May and found that other people were in our confirmed room. We tried calling the venue representative with no answer, and we had to sleep with other guests who had extra beds in their room, but with no extra blankets. The next morning when I checked my WhatsApp, I saw that we were moved to another location. I do not read WhatsApp messages from people who are not in my contacts and will read them when I have time. Perhaps next time when we guests are being sent WhatsApp messages and being called on WhatsApp and there is no answer, they should make a normal call to inform them about alternative arrangements. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home. Lovely place to stay, bigger than we thought, very private, will come to stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Good stay. Great service, Juan. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies, versorgd en behulpsame eienaar/werkers. Baie gelukkig met hul. Ons span het nou vir die 2 jaar hier gebly in hul 11 dae by Bleom Skou. Ons is baie tevrede met die gastehuis. Die diens en netheid is puik. Hulle onderhou die kamers mooi, en bied additioneel aan om ons span se wasgoed ens. te doen. Baie oulike, netjiese, mooi plekkie, en definitief elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en ontspannend. Vir seker het ons lekker gebly. Was lekker rustig en niemand wat jou pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynette C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Thank you for a good night's rest in a safe environment. Great stay! Very neat and comfortable. Quick response on short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very nice. Very pleasant stay. Should just have preferred the bathroom not being in the main bedroom, as it is the only bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7725a3db5760173059c47b6147b1d1a5b133e098870ea5ea1e4cae5c7538cf020d38a7fc96f67030b6f9ec6e90b0112e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 126 Albrecht Street Dan Pienaar 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.086236 26.216594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang