Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 126

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Peaceful and ideal for a sleepover between Cape Town and North West. Location is peaceful and ideal for a sleepover/rest between Cape Town and North West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke B
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Ons het ons verblyf geniet. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gino G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Nice and quiet, close to malls. Wonderful place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize V
1 nag
4.6
Jan 2025

Rolbal gespeel vir naweek. Klein goedjies kort aandag - veiligheidsdeur by Tharo sluit moeilik, toilet sitplek los, lig in kombuis baie flou. Net drie sakkies koffie vir twee dae se verblyf. Tog was ons gerieflik. Ons was 7 gaste in drie eenhede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan
Stay @ 126
Goeie dag. Dankie vir jou resensie. Ons het aandag aan die deur, kombuis lig en toilet sitplek gegee. Ons gee net 'n "starter pack" koffie ens. Maar jy kan enige tyd aansoek doen vir nog. Dankie dat julle groep by ons gebly het! Juan

Naas H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Afslag op kamer maak dit die moeite werd. Aircon in kamer het nie gewerk nie. Bitterlik warm gewees. Groen buitelig bemoelik jou aankoms in die nag. Deur en veiligheidshek van kamer sluit baie moeilik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Juan
Stay @ 126
Hello Naas. Dankie vir jou resensie. Ons adverteer geen aircons in ons eenhede nie om geen verwagting te skep nie. Ek gaan aandag aan die moeilik sluit van die eenheid se veiligheidshek. Dankie dat jy by ons gebly het! Groete, Juan

Annemien V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Reis vir werk. Lekker gebly, vriendelike diens en veilige stil area. Lekker naby winkelsentrums ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien V
1 nag
5.0
Nov 2024

Reis vir werk. Baie veilige eenheid, heel gemaklik daar oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba M
1 nag
5.0
Nov 2024

Wonderful. It's a wonderful place. The children had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Excellent. The team is very happy with the accommodation. They have asked to book again next time they do their trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 166

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c49e90037594a7450e6b2fb6d69a2ad8d12f8375f9df7dc45281de239894a510bf5389e43959491a160827c4bafe60d77f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 126 Albrecht Street Dan Pienaar 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.086236 26.216594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang