Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Arno M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie netjiese en moderne woonstel met baie spasie en bekostigbaar. Die woonstel is baie ruim en netjies en beskik oor alles wat jy nodig het. Groot sitkamer/TV kamer, eetkamer en kombuis. Die buite-deure stap uit op die swembad. Volledige DStv-pakket (DStv Stream) en vinnige WiFi. Dubbelbed in hoofkamer en 2 enkelbeddens in sitkamer/TV kamer. Vriendelike en gemaklike kommunikasie met die eienaar. Veilige parkering. Sal beslis weer van hierdie woonstel gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre Pillay P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie goed ontvang en baie geniet. 5 ster diens ontvang, baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was baie lekker, groot en ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die woonstel is ruim en aangenaam warm in die winter. Die woonstel is ruim en aangenaam warm in die winter. Ons kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Fantasties! Heerlik gebly! Baie veilig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percy A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Will book this same venue again in future. It was very nice, quiet, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Wat ‘n plesier! My eerste keuse in Bloem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennett V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Boverwagte akkommodasie met billike tariewe. Uitstekende akkommodasie. Definitief vir toekomstige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thornie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2019

Baie lekker gebly. Baie mooi plek. Groot en baie spasie. TV kanale is foutief. Kanale spring rond vanaf die kanaal wat jy wil kyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Hertzogstraat 21, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyLQBWdIZwdEPmyGybDY5heiKblzBFzpVst3CJYLSOx0sALrxua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 21 General Hertzog Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.096649385215 26.209132347246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang