Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 3 Groenberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theodor P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pleasant, perfect, peaceful. Everything was perfect, just what we needed. Will definitely go back and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayrie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Sal baie beslis weer hier oorbly. Perfek toegerus, alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A perfect "away from home" stay! Very comfortable, spotlessly clean, spacious yet cozy with every convenience. Easy, safe access. A perfectly lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, stil en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik rustig daar. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies en skoon. Lekker naby winkels, dokters en hospitale. Heerlike gebly by Groenberg! Denise is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy het ons bederf met 'n heerlike pak beskuit. Haar tuin is pragtig. Ons het regtig lekker gebly en die plek is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Good value for money and a comfortable stay. Very comfortable. Friendly and helpful owner. Everything that one needs is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great value for money. Fantastic facilities with friendly hosts. Great value for money with all the necessary facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly daar en sal beslis weer terugkeer. Lekker bederf met beskuit en 'n sjokolade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

N teruggaan blyplek. Baie lekker gebly, skoon, netjies en alles wat n mens nodig het was daar. Die gasvrou en kinders was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die ekstras, soos bv die beskuit en sjokolade was waardeer. Die Plekkie was skoon en netjies. Stil en mooi omgewing. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Ons het lekker gebly en heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R710
R 710 R 639
per nag (plek vir 2)
Vanaf R710
R 710 R 639
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd63cc375e659e05ebda49346cd446daf7ff2bbd2f35ae785234a2ad8fb015d390c45bd9e677fa606510d8160b967f6bcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R710 nouVanaf R639 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 3 Groenberg Way The Crest 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.817269079324 18.672678854631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang