Stay @ 3 Groenberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Karen D - Mei 2024
Algehele gradering
Good value for money and a comfortable stay.
Tania J - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Sonia W - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
N teruggaan blyplek.
Selwyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Die ekstras, soos bv die beskuit en sjokolade was waardeer.
Karin D - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Alti K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename verblyf.
Monica C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marlene N - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby Medikliniek hospitaal.
Marthinus K - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Netjiese plekkie.
Amanda S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Elmien T - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê, en meer!
Amanda L - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies, waarde vir geld, verblyf naby aan Winkelsentrums en in stil woonbuurt.
Anna M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met gasvryheid and bedagsaamheid.
Hans G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek met alles wat mens nodig het.
Johannes Hermanus H - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike blyplek en vriendelike eienaars.
Karen D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Wiets B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste kuier in jare.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Wiets, dit was heerlik om jou en Wilma by ons te he. Weereens gaste wat familie word.
Dankie vir jou mooi resensie. Kom asb weer.
Vriendelike groete,
Denise
Tersia T - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was baie hartlik ontvang, Denise was baie vriendelik en behulpsaam. Ons tydjie daar was baie vreugdevol.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Liewe Tersia, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sien uit na jou kuier volgende jaar. Vriendelike groete. Denise
Vilaine D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Wonderlike staf!
Rolene D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Barbara S - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Barbara, dit was heerlik om jou hier te hê. Maak weer so asseblief. Vriendelike groete. Denise
Nelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en smaakvol.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Nelia, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik om julle hier by ons te he, maak weer so asb.
Vriendelike groete, Denise.
Jennifer G - Okt 2023
Algehele gradering
Welcomed with open arms and left with new friends.
Sandy R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean, lovely host.
Marlene D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, kan ontspan in die tuin.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Marlene, in 'n oogwink het julle van gaste na familie gegaan. Dit was so lekker om julle by ons te he!
Dankie vir jou mooi resensie.
Tot weer siens!
Denise
Tracey A - Okt 2022
Algehele gradering
Wow!
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Dear Tracey,
Thank you for your kind words and lovely review.
Good luck with all the final arrangements for the big move. Shout if we can help with anything!
Kind regards
Denise
James P - Okt 2022
Algehele gradering
Felt like a home away from home.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Cindy-Leigh,
Thank you for your lovely review. It was a pleasure having you here.
Please do visit again.
Regards,
Denise
Juan J - Okt 2022
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Bianca, dankie vir jou mooi resensie.
Kom weer.
Groete
Denise
Christina G - Sep 2022
Algehele gradering
Was die ideale verblyf en het 100% aan my vereistes voldoen.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Christine, dit was heerlik om jou hier te he! Dankie vir jou mooi resensie. Kom weer asb!
Tot volgende keer!
Groete
Denise
Emri G - Sep 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis af, baie spesiaal gevoel.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Emri, waardeer. Dit was heerlik om julle hier te he. Kom weer!
Groete
Denise
Anelda B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en veilige blyplek.
Jaco En Chantelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en is baie goed ingerig vir operasie-herstel.
Michelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Barry D - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly, spacious and good value for money.
Wanita U - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en beslis aan te beveel.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Wanita, dit was heerlik om julle hier te he. Kom weer asb.
Vriendelike groete,
Dolf en Denise
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent, see stars.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Noel, thank you for your review. It was lovely to have you here. Please come again.
Kind regards
Dolf and Denise
Margret S - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant, peaceful accommodation with safe parking and within easy reach of several shopping centres.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Margret,
Thank you for the lovely review.
Please come again.
Kind regards,
Dolf and Denise
Eleanore E - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier was aangenaam. Ek sal enige tyd weer daar bly en dit definitief aanbeveel.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Eleanore, ons is bly jy en Mason het lekker by ons gebly.
Dit was heerlik om julle by ons te he. Maak weer so!
Vriendelike groete,
Dolf & Denise
Margie V - Apr 2022
Algehele gradering
Wow, what a beautiful little apartment and garden.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Margie,
Dankie vir die lieflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom asseblief weer!
Groete
Dolf & Denise
Sarita E - Apr 2022
Algehele gradering
Die verblyf by Stay @ 3 Groenberg was so aangenaam en rustig. Gevoel asof ek by my eie huis is. Vriendelike gesin en altyd 'n glimlag.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Hi Sarita, ons is so bly julle het tuis gevoel en 'n aangename tydjie by ons gehad. Dankie vir die lieflike terugvoer.
Dankie dat julle die plekkie so mooi versorg het.
Dit was vir ons net so lekker om julle hier te he! Tot volgende keer.
Groete,
Dolf & Denise
Jolize G - Apr 2022
Algehele gradering
Kan nie vir beter vra nie.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Goeie dag Jolize,
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te he, julle is voorwaar ster gaste. Dankie dat jul die eenheid so mooi versorg en opgepas het. Ons hoop ons sien julle weer!
Vriendelike Groete
Denise van den Berg
Stay @ 3 Groenberg
Johan E - Okt 2022
Algehele gradering
Puik ontvangs, alles wat 'n mens nodig het en meer.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Johan, waardeer.
Dit was heerlik om julle hier te he.
Kom weer!
Vriendelike groete,
Denise
Arniel D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer Arniel, ek waardeer dit.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Dolf en Denise
Joey S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, voel so kalm.
Hannelie B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, goeie omgewing, naby platteland en hoofpaaie, veilig, absoluut netjies!
Stay @ 3 Groenberg se terugvoer
Hannelie,
Dit was heerlik om julle by ons te he, ons is bly julle het die verblyf geniet. Maak weer so asb.
Vriendelike groete
Dolf en Denise
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenbergweg 3, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang