Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 67

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Stefanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Heerlik en veilig. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker dankie. Baie lekker gebly. Baie dankie. Ek reis as 'n verteenwoordiger en benodig 'n faktuur in die maatskappy se naam. Ek het al verskeie e-posse na hulle gestuur waarin ek die faktuur aanvra, maar tot dusver geen antwoord ontvang nie. Is dit moontlik dat julle kan help met 'n direkte e-pos na hulle toe asb.? Die faktuur moet uitgemaak word in die naam: SEATSAHEAD PTY LTD. BTW-nommer: 4590144293. Die bespreking was gemaak op my naam: Lizette. Besprekingsdatum: 21 Maart 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal beslis weer gaan. Dit was 'n rustige plekkie en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenton N
1 nag
5.0
Feb 2024

I was happy with my experience. Perfect stay. Location is great and checking in and out was seamless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gebly. Baie skoon en baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker. Heerlik gebly. Daar was net 2 probleme: die extractor fan in die badkamer raas nogals baie en die parkering was 'n probleem. Het snags gesukkel om te slaap a.g.v. kommer oor 'n kar wat in die straat moes staan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Matlaupe M
1 nag
3.2
Mrt 2024

Good. Room is spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mj C
1 nag
5.0
Nov 2023

Lekker! Wonderlike plek, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Definitief die moeite werd, baie bekostigbaar en die ligging is perfek en naby alles! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was heerlik gewees in die hartjie van die kuierdeel. Sal die vir seker aanbeveel vir mense wat hou van kuier. Die verblyf het 'n heerlike restaurant sowel as 'n kroeg. Reg langsaan is The Poacher wat lekker skud saans en jy kan sommer oorstap soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxamwRg9Q47EdY17m1fqtSqiiB0KQ7MLs55SIw5ONx64YZshcK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 0111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419691084874 30.104953050613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang