Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 67

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Stay @ 67
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stefanie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Uitstekend.

Heerlik en veilig. Goeie ligging.

Lizette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie lekker dankie.

Baie lekker gebly. Baie dankie. Ek reis as 'n verteenwoordiger en benodig 'n faktuur in die maatskappy se naam. Ek het al verskeie e-posse na hulle gestuur waarin ek die faktuur aanvra, maar tot dusver geen antwoord ontvang nie. Is dit moontlik dat julle kan help met 'n direkte e-pos na hulle toe asb.? Die faktuur moet uitgemaak word in die naam: SEATSAHEAD PTY LTD. BTW-nommer: 4590144293. Die bespreking was gemaak op my naam: Lizette. Besprekingsdatum: 21 Maart 2024.

Yvonne D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Sal beslis weer gaan.

Dit was 'n rustige plekkie en baie goed geleë.

Glenton N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenton N

I was happy with my experience.

Perfect stay. Location is great and checking in and out was seamless.

Jaco F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F

Heerlik gebly.

Baie skoon en baie goeie ligging.

Stefan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P

Baie lekker.

Heerlik gebly. Daar was net 2 probleme: die extractor fan in die badkamer raas nogals baie en die parkering was 'n probleem. Het snags gesukkel om te slaap a.g.v. kommer oor 'n kar wat in die straat moes staan.

Matlaupe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matlaupe M

Good.

Room is spacious and clean.

Mj C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj C

Lekker!

Wonderlike plek, sal definitief weer daar bly.

Isabel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Definitief die moeite werd, baie bekostigbaar en die ligging is perfek en naby alles!

Sien sterre.

Marcel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B

Was heerlik gewees in die hartjie van die kuierdeel.

Sal die vir seker aanbeveel vir mense wat hou van kuier. Die verblyf het 'n heerlike restaurant sowel as 'n kroeg. Reg langsaan is The Poacher wat lekker skud saans en jy kan sommer oorstap soontoe.

Madeleine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Heerlike ruim plekkie en uitstekende ligging, lekker naby al die restaurante.

Heerlike plekkie met alles wat jy nodig het. So lekker gebly!

Willem K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Aangenaam verras deur waarde vir geld verblyf.

Eenheid lekker sentraal. Sommer geloop na alles. Sal die eenheid beslis aanbeveel.

Jean V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Rustige dag.

Was 'n rustige dag met baie besienswaardighede.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eugene O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene O

Netjiese plek, maar ligging verkeerd - baie verkeer deur die nag en geen veilige parkering vir jou voertuig nie.

Sou 2 aande bly, maar het opgepak na die 1ste aand.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lynette O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Ons het aandete by Mayfly bestel en hulle het ons in ons eenheid bedien en later weer die eetgerei kom haal, baie vriendelik!

Anna K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Baie netjies en vriendelike diens.

Netjiese plek, naby winkels en 'n pragtige dorp om met die voet te verken.

Antionette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Nice, welcoming, clean for overnight. Comfortable and easy accessible.

The venue was nice and clean. Arrangements to collect key was a bit of a concern as I had to phone to find out where and when I can get my key. I recommend that immediately after the booking is confirmed through payment, the owner informs the renter of the arrangements. Receiving information the same day as check in is not very nice.

Andries V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Ongelooflike kuier a.g.v. great diens.

Ons was vreeslik beïndruk met die ekstra moeite wat vir ons gedoen was. Hul het regtig uit hul pad gegaan om alle verwagtinge te oorskry. Ons sal definitief weer hier bly en kan dit vir almal aanbeveel.

Doné M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné M

Gerieflik, skoon en ruim.

Eenheid was baie sentraal en gerieflik.

Driekie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie G

The place is stunning and spacious and clean.

We really enjoyed the stay, there are only 2 things that bugged us. The extractor fan in the bathroom, I am sure if they just opened it up, there are most probably a wire that catches and that causes the noise. The Poacher's (bar's) music and then the loud, drunk people who were in the street after closing, were a bother, but I understand and next time I will book apartment 1. We loved the space and cleanliness.

Stefanie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

Sal vir seker weer daar tuisgaan!

Baie gasvry, veilig en skoon. Waarde vir geld.

Diana V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Ruim, moderne en netjiese verblyf. Goed geleë.

Die diens was goed. Die kamer is baie ruim en modern toegerus. Ons het van die kamerdiens gebruik gemaak. Dit was baie gerieflik. Ons was net 'n bietjie bekommerd oor ons voertuig wat in die straat moes parkeer. Verder sal ek dit beslis aanbeveel.

Hennie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R

Baie goeie ondervinding.

Sal graag weer van hulle dienste gebruikmaak. Dit sal baie help indien hulle internettoegang in die kamers aanbring.

Stay @ 67 se terugvoer

Hi Hennie

Dankie vir jou terugvoering. Ons het intussen WiFi in albei eenhede gekry.

Laat ons gerus weet wanneer jy weer wil kom kuier.

Stay @ 67
Shae-lee H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shae-lee H

Baie netjies, lekker sentraal.

Netjiese eenheid. Sentraal geleë.

Tessa K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa K

Ons het goeie diens ontvang. Die eenheid is goed toegerus, ruim en netjies.

Ideaal vir 'n naweek se verblyf.

Ruaan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan K

Die woonstel is baie mooi netjies, modern en goed toegerus.

Die ligging is nie van pas vir mense wat wil rustig wees nie. Daar is 'n pub oorkant die pad wat tot laat harde musiek gespeel het. As jy wil rustig wees dan is hierdie nie die beste plek om te wees. Daar is nie veilige parkering beskikbaar nie. Ek sou verkies dat die kar agter veiligheidshekke staan.

Gerhard S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Baie sentraal geleë.

Goed toegerus, goed geleë en skoon.

Juan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V

Baie gemaklike woonstel maar parkering is 'n ramp.

Daar is geen veilige parkering nie, die afdak wat voorsien word, is heeltyd vol en dit is oop en word geensins gesluit nie. Ons voertuig moes die hele naweek buite in die hoofstraat staan met geen sekuriteit nie.

Sharon G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Excellent accommodation in prime location.

Perfect choice for a short stay in the heart of the town. Clean, quaint apartment with everything and more for a comfortable stay. Excellent food at Mayfly Restaurant adds to the overall perfection.

Barbara O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara O

Netjies en bekostigbaar.

Alles was volgens verwagting.

Jannie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Only thing missing is WiFi. People should also be told that reception is in restaurant.

See stars.

Alta T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Baie netjiese plek. Alles wat nodig is. Baie goed geleë. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Baie goeie waarde vir geld.

Monique W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique W

Dit was 'n fantastiese bly.

Die kos was fantasties, die diens is uitstekend. Ek sal absoluut hulle aanbeveel en ek sal self weer daar gaan bly.

Vincent P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P

Een dag en nag in die dorp.

Extractor fan in die badkamer kon skoner gewees het. Verder was alles anders meer as verwag.

Liezl F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl F

Skoon, netjies en lekker naby al die winkels en eetplekke.

Dit was baie aangenaam, alles was skoon en netjies, daar was genoeg beddegoed en die eenheid is ruim.

Sharon S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

Netjies, skoon en gerieflik.

Gerieflik, skoon en netjies. Sou dalk 'n verwarmer wou hê vir die koue.

Roelof S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Beste plek in Dullstroom.

Die plek is perfek geleë. Af met die trappe en jy stap in Mayfly restaurant in. Dit is in die middel van Dullstroom, stap afstand van alles af. Plek was skoon en netjies. Sal hom definitief aanbeveel.

Juan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K

Mooi maar kort 'n kaggel.

Parkeerplek is swak. Kort definitief 'n kaggel, veral in die snerpende koue dae soos die naweek. Gesukkel om TV aan en af te kry.

Mandi L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mandi L

Oulik, maar skiet effe tekort.

Alhoewel die kamer/eenheid self uiters netjies en gerieflik is met kraakvars beddegoed en handdoeke, skiet die ligging en ander geriewe tekort. Ja, dit is baie sentraal en gerieflik om die dorp te voet te kan verken en die Mayfly is 'n baie lekker restaurant, maar, die restaurant en die pad is nogal raserig (laasgenoemde regdeur die nag), so vermy hierdie as jy rus en vrede soek. Ja, mens moes aangeneem het die restaurant sal effens raas, maar die pad is nogal wat gepla het. Daar is geen toesluitparkering nie en dit word nêrens vooraf aangedui nie, aangesien dit in die hoofpad is, is dit nogal 'n groot negatief en glad nie veilig nie. Ook word dit glad nie aangedui waar die sleutels opgetel moet word nie. Daar is geen bord of inligting vooraf gegee nie. Toe ons binne die restaurant vra, toe word ons na 'n ander kompleks gestuur om by Dullstroom Accommodation te gaan vra, hulle was ook nie juis voorbereid dat ons sou aankom nie. So, dit was teleurstellend.

Petra S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petra S

Lekker.

Kan nie veel sê oor die blyplek nie, het net daar geslaap. Ek dink die tarief is bietjie baie vir wat jy kry.

Tanya C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Fantasties.

Baie skoon en netjies. Lekker gerieflik en naby aan al die winkels.

Michelle M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Great value for money

Great value for money, clean with everything you need for your stay in Dullstroom. Check in and out was easy. Will definitely stay there on our next trip

Christo R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Lekker.

Baie lekker gebly; die diens was puik! Sal vir seker weer besoek.

Karien R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R

Baie netjies, alles beskikbaar wat nodig is.

Baie netjiese blyplek. Kombuise is opgegradeer vanaf foto's geneem is. Woonstel 2 het wel slegs 1 dubbelbed beskikbaar, nie slaapplek vir 3 mense nie.

Jaco B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Groot spasie, baie netjies en waarde vir geld.

Baie sentraal geleë. Restaurant uitstekend en diens die beste in die dorp. Kroeg naby die akkommodasie lewendig.

Dalene D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene D

Lekker in Dullstroom.

Stort was vuil, dakwaaier in badkamer vuil. Bed kort nuwe matras. Maar 'n baie mooi plek.

Nicole V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Gemaklik, fantasties.

Ek en my man het die aand se slaap en rustige gemak verskriklik geniet en sal ons enige tyd weer daar bly!

Neels L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Uitstekend.

Baie goed geleë, baie skoon en netjies.

Danell R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell R

Uitstaande.

Ek sal aan enige persoon aanbeveel om na Stay@67 te gaan. Die ligging is perfek en dit is baie skoon. Die personeel is ook baie behulpsaam.

Riaan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Netjies, wonderlike ligging en goeie waarde vir geld.

Die woonstel is binne stapafstand van alles. Baie netjies, gerieflik en goed toegerus. Die enigste voorstel sou wees 'n koordlose ketel en 'n nie-rokers kennisgewing in die eenheid. (Die vorige gaste het waarskynlik in die woonstel gerook).

Annemarie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Heerlike verblyf teen baie billike tarief.

Ons het Lekkerland bygewoon. Was heerlik om so naby aan die feesterrein te wees. Ons was baie gelukkig met die verblyf.

Ryno M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Ideaal as jy lus is om Dullstroom plat te stap en die dorp te sien en te geniet vir wat hy is.

Na aanleiding van vorige resensies het ons geweet Stay@67 gaan great wees, maar dit het steeds ons verwagtinge oortref. Die eenheid het baie lekker gebly en is mooi afgewerk, en alles in die dorp is naby genoeg om te geniet soos en wanneer jy wil. Die personeel van die Mayfly wat gehelp het om ons te oriënteer asook die dames wat die eenheid skoongemaak het was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het elke oomblik geniet!

Ursula B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Wonderfully central. No need to drive anywhere, just walk.

Some sort of space to hang up a jacket or pants would be necessary. The noise from Saturday night revellers was unpleasant for us senior citizens. Really enjoyed the Christian TV channels, especially since it was the Easter weekend.

Drieka E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka E

Pragtig en skoon.

Baie netjies en skoon. Goeie ligging.

Lizanne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Pragtige moderne akkommodasie.

Netjies, goed geleë en modern. Die bestuurder en kelners van die Mayfly restaurant was fantasties, hulle sien om na die in en uit boek van Stay @ 67. Hulle het ons selfs gehelp met 'n pap wiel!

Herman W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W

Presies wat ons nodig gehad het.

Baie goed geleë en baie netjiese plek.

Ulrich B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrich B

Groot kamer, maar baie lawaaierig.

Ons was baie beïndruk met die grootte van die verblyf en die ligging van die plek. Ongelukkig is dit ook reg langs 'n kuierplek en is dit moeilik om te slaap in die aande. Maar die plek was baie skoon en ruim.

Elmari S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Beautiful apartment, clean and spacious!

Stay @ 67 is without a doubt a great place. We can't say anything negative about the apartment itself. We have met the owner of the Mayfly Restaurant who took us to the apartment and we immediately felt welcome! Very friendly staff! But, unfortunately the Poacher Pub & Grill on the corner next to the apartments kept us awake every night till 03:00 am. The extra loud music, the screaming and laughing of drunk people and even after the Pub closes the people were still partying in the street with their vehicle doors wide open with doef-doef music, right underneath the apartment's window! We stayed 3 nights [Thursday to Sunday], and literally didn't sleep at all. Definitely not good for Stay @ 67. Sorry that this is not only a positive review, but would strongly advise that you take this matter up with the owners of Stay @ 67 as I can not believe that this is the first complaint/negative review. Other than that - thank you to the staff who cleaned the apartment everyday, and to the owner of Mayfly Restaurant and his staff for taking good care of us. We do appreciate.

Lisa A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa A

Het vreeslik lekker gebly en netjies.

Baie netjies en prakties.

Willie N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie N

Dit was regtig baie lekker gewees.

Sien sterre.

Dane M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dane M

Aangename plekkie om te oornag met motorfietse, loopafstand van als.

Aangename plekkie om te oornag, al wat nodig is, is daar.

Nico B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Mooi skoon en ruim het baie lekker gebly.

Sien sterre.

Hennie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Ons sal definitief weer daar gaan woon wanneer ons Dullstroom toe gaan.

Mooi, ruim, netjies, goed geleë, veilig en met al die nodige gerieflikhede. Ons wil net vra dat daar gekyk word na meer hangplek in die ingeboude kas (slegs twee hake teen die muur) en dan was daar ook nie plek om handdoeke op te hang na gebruik nie

Ronell K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Skoon en rustig.

Ek het dit baie geniet. Dit was skoon en loopafstand van al die winkels af.

Danell R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell R

Fantasties.

Die verblyf was regtig fantasties!

Mariet S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet S

Pragtige, moderne en skoon verblyf.

Baie vriendelike diens en die mooiste plek wat ons in 'n lang tyd gekry het om by te oornag. Als was baie skoon en netjies. Baie dankie!

Lisanne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H

Lovely place to stay. Would definitely visit again.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike plek om te bly. Sal definitief weer kom kuier.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantel F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel F

Was baie netjies en skoon, en baie spasie, sal vir seker weer daar bly! Baie lekker beddens en beddegoed.

Was regtig baie lekker gewees en geen probleme ondervind nie.

Salomé D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé D

Baie netjies. Genoeg komberse.

Dit is verskriklik oulik en mooi uit gelê. Baie spasies. Dit was net moeilik met ons 10 maande oue baba die Saterdagaand, want die bar aan die oorkant het verskriklik geraas gemaak en hom wakker gemaak.

Tok G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tok G

Aangename verblyf - baie sentraal.

Groot en ruim verblyf, netjies en binne stapafstand van eetplekke en winkels. Sal bepaald weer daar bespreek.

Nadine B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B

Awesome.

Was vreeslik lekker gewees.

Dane M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dane M

Aangenaam en bekostigbaar.

Aangename verblyf met als wat nodig is vir drie mense wat goed geleë is vir parkeer, bly en verken van Dullstroom. Bekostigbaar, gemaklik en gerieflike verblyf, benodig net beter en veiliger parkering.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxamwRg9Q47EdY17m1fqtSqiiB0KQ7MLs55SIw5ONx64YZshcK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 0111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419691084874 30.104953050613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang